Successfully reported

Die Plaashuisie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Henko V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Verfrissend. Baie lekker gebly. Rustig, mooi en vredevol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie lekker gebly. Was lekker om bietjie weg te kom en net rustig te wees. Dorina was 'n wonderlike gasvrou en het ons dadelik welkom laat voel. Sy het ons self bederf met tuingebakte goedjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kay-ann V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ons het een nag oorgeslaap op pad deur die Koo-vallei. Die huisie is gerieflik, en ons het die gasvryheid baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari S
1 nag Besigheidsreis
4.8
Aug 2025

Heerlik warm geslaap met warmkombers, verwarmer in die kamer en warm water. Net geoornag, baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dorina
Die Plaashuisie
Heerlike gaste! Was so lekker om julle te ontvang, Mari! Mooi bly.

Louise H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlike, onopgesmuk na aan die natuur! Karoo-gasvryheid op sy beste. Ons is bederf met beskuit, koekies en tuisgebakte brood. Daarby kom niks by die stilte en sterre van die Karoo nie. Die huisie is volledig toegerus. Aangesien ons Oukersaand daar oornag het, is 'n kersatmosfeer met die fynste detail geskep. Dankie, dit was kos vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Die Plaashuisie was vir ons 'n heerlike ervaring van opregte gasvryheid. Die Plaashuisie bied luukse eenvoud op sy allerbeste. Dit kombineer 'n egte outydse huisie met elke gerief wat jy kan nodig kry. Die hele huisie en sy inhoud getuig van onopgesmukte styl, kreatiwiteit, bedagsaamheid vir die behoeftes van die gaste, en straal 'n atmosfeer van warm gasvryheid uit. Ons is bederf met beskuit, koekies en 'n bord vol varsgebakte piesangbroodjies, en kon boonop 'n voorraad konfyte, slaaie en gebak koop om saam te neem huis toe. Die sakkie met blokkiesbreiwerk was nog 'n idee. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorina
Die Plaashuisie
Corrie, baie dankie vir die mooi resensie, waardeer regtig, dit was vir my so lekker om julle te ontvang, julle was heerlike gaste, mooi bly!

Pieter J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ontspannend, goed toegerus. Vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

185/65/R14 tyre price at dealership in Kimberley, South Africa. Baie lekker. Alles wat jy nodig het en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John G
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Apr 2024

Lovely little house and amazing hostess. The hostess was very kind and generous, looking after us very well and making sure we always had what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lyndie R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Fantastic. Playback from Wayback, what a stunning home with modern amenities on the inside. The host was very welcoming and friendly. We really enjoyed the treats provided and found the home clean and comfortable. On the downside, we felt that the outdoor area was exposed and a nice private little stoep with braai facilities would round it off well. Otherwise, a gem of a home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Dorina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R318, Farm Sandvlei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c31f8f65784adf510d65305905762f3978ff815558e5bbf0f0a79b250e6727dba405696f9731524cec33e7223979e6d8177?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Off the R318 Farm Sandvlei 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.597820306419 19.867063164711
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang