Successfully reported
+20

Die Ponthuis

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrede Farm, 17 km from Greyton, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Ponthuis is 'n selfsorgkothuis op die oewer van die Sonderendrivier met asemrowende uitsigte oor die Riviersonderendbergreeks. Dit is die perfekte plek om weg te kom van alles af, te ontspan en die rustigheid van die natuur te geniet in die rustige en landelike atmosfeer van die Overberg. Die bekoorlike en prentjiemooi dorpie Greyton is net 17 km weg en is bekend vir sy kuns, en kunsvlyt, Saterdagoggendmark en baie goeie restaurante.

Die Ponthuis beskik oor 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die selfsorg-eenheid beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die eenheid spog ook met 'n houtvuurbad en WiFi. Die binnenshuise kaggel en lieflike dekor sal baie gesellige aande verseker. Beide binne- en buitebraaigeriewe is beskikbaar wat gaste sal toelaat om die wonderlikste sonsondergange vanaf die groot stoep te besigtig. Vuurmaakhout vir die koue aande word ook voorsien.

Die plaas het 'n tennisbaan, so gaste kan hul eie raket en tennisballe saambring. Gaste kan 'n verfrissende swem in die rivier voor die kothuis geniet, hul eie kano saambring, 'n wandeling op die plaas neem, of smul aan voëlkyk.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 117 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Danielle V
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful, peaceful and quiet with a lovely view. My husband and I had the best time at Die Ponthuis. It's quiet, peaceful and cozy. Pe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Helen S
Saam met lewensmaat
5.0
Tranquil. Restorative. A feast for the soul. Magnificent mountains. A riverine setting. Characterful cottage. Abundant birdlife. Glad w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Stephanie A
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, peaceful. We had a relaxing, peaceful stay in a beautiful spot. The hot tub was a win!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Patrick R
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful place to just relax, lots of fires to chase the cold away. Very beautiful place. Rustic but lovely accommodation, lovely peop...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Annette K
Saam met lewensmaat
5.0
Snoesig, skoon, netjies en mooi uitsig. Die huis is netjies en skoon. Ons het baie lekker daar gebly. Hout was voorsien en die kaggel het gesorg vir h...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 117

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Vrede Farm, 17 km from Greyton, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Ponthuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrede Farm, 17 km from Greyton, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxYmY5MWI2LTEyZGQtNDk4OS1iMWQ5LWZhYTQ0MjI4YzlkZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 117 5 1 5 Vrede Farm 17 km from Greyton 7250 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.125548955649 19.757837537733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang