Successfully reported

Die Prokureurshuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Elmarie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekker kuierhuis naby alles. Pragtige ou huis, goed geleë om restaurante, die Planetarium en die lieflike NG Kerk te besoek. Ideaal vir groot gesinne of 'n groep vriende wat saamreis, dis 'n groot huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus K
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Lekker gebly, ten spyte van ysige koue en vreeslike wind. Historiese huis. Gemaklik, warm en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Onvergeetlik. Baie lekker gebly. Pragtige huis, gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalie J
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Pragtige ou huis vol nostalgie. Dit is 'n pragtige netjiese huis vol nostalgie. Die breë mure en diep vensterbanke maak dat die huis nie koud binne is. Dit is loopafstand van die restaurante. Ek sou net graag 'n klein boksie melk in die yskas wou hê vir koffie. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer daar gaan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Burger L
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Great stay at a great place. Great location and a beautiful and charming house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susann S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Uitstekende verblyf wat aan alle verwagtinge voldoen. Ons het heerlik gebly. Dit was net te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Guy N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

An awesome space to enjoy. It was a great space to relax and enjoy the town. Very central and an awesome space. The house has everything we needed, and it exceeded our expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermina Magrietha J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlik en veilig. Dit was so goed. Die huis is groot en alles wat jy nodig het, was daar. Die huis was baie skoon en dit het my trots gemaak dat ek Afrikaans is en in hierdie huis kon bly. Mooi geskiedenis in die huis word vertoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Aangenaam. Dit was aangenaam. Net baie koud. Die water was lekker warm. Die kombuis en stoep kry vroeë son wat baie help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Rustig, ontspanne, veilig. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 233

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 2 700
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 700
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Jubilee Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a9b476c60b3ca6d9c6a810002448ccf99f58b9c3a2a971853de332ef75ab53e67dd9cb873c36ed1b413638b4a58d5bb01a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 8 mense 72 5 1 5 31 Jubilee Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.394181470185 20.663490055225
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang