Successfully reported
+23

Die Prokureurshuis

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Jubilee Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Vanaf R2 700 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Die Prokureurshuis is geleë in die klein Karoo-dorpie Sutherland wat bekend is vir sy sterrekyk en sneeu winters.

Dié ruim huis bied slaapplek aan tot 8 mense en beskik oor 4 groot slaapkamers, 2 badkamers in Victoriaanse styl, kombuis, eetarea, twee groot leefareas en 'n binnebraai-area.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, asook ondervloerse verhitting. Daar is twee slaapkamers met dubbelbeddens en die vierde kamer is ingerig met twee enkelbeddens. Die 3 kamers deel die gebruik van 'n aparte toilet en 'n badkamer met 'n bad en stort, asook ondervloerse verhitting. Alle kamers het perkallinne, elektriese komberse en handdoeke wat voorsien word.

Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n AGA-stoof in werkende toestand. Twee kaggels in die leefareas sal jou warm hou in die koue winternagte.

Veilige omheinde tuin met braaigeriewe. Veilige parkering.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Elmarie K
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker kuierhuis naby alles. Pragtige ou huis, goed geleë om restaurante, die Planetarium en die lieflike NG Kerk te besoek. Ideaal vir groot gesinne ...
Sien meer
Okt 2025
Marthinus K
Saam met vriende
5.0
Lekker gebly, ten spyte van ysige koue en vreeslike wind. Historiese huis. Gemaklik, warm en netjies.
Sep 2025
Danie V
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlik. Baie lekker gebly. Pragtige huis, gerieflik.
Sep 2025
Annalie J
Saam met vriende
5.0
Pragtige ou huis vol nostalgie. Dit is 'n pragtige netjiese huis vol nostalgie. Die breë mure en diep vensterbanke maak dat die huis nie koud binne is...
Sien meer
Sep 2025
Burger L
Saam met vriende
5.0
Great stay at a great place. Great location and a beautiful and charming house.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 233

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 31 Jubilee Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Prokureurshuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 700
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 700
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Jubilee Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a9b476c60b3ca6d9c6a810002448ccf99f58b9c3a2a971853de332ef75ab53e67dd9cb873c36ed1b413638b4a58d5bb01a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 8 mense 72 5 1 5 31 Jubilee Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.394181470185 20.663490055225
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang