Successfully reported
+35

Die Regte Rede Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4 A P Burger Avenue, Plattekloof, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Regte Rede Guesthouse bied gerieflike oornagverblyf in die voorstad Plattekloof, Kaapstad, wat dit 'n ideale opsie maak vir sakereisigers of vakansiegangers.

Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 2 pragtig ingerigte kamers, elk met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Alle kamers bied bykomende geriewe soos haardroërs, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kroegie.

Die eiendom bied die perfekte omgewing vir ontspanning, en gaste kan ook gebruik maak van die verhitte gemeenskaplike swembad en braai-area. Vir diegene wat die area wil verken, is staptoere, wynproe, verskeie restaurante en staproetes binne maklike bereik. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in Plattekloof verseker.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Vervoerdienste

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Lappies V
Saam met lewensmaat
5.0
Beste gastehuis en eienaars, honde vriendelik en hul puik vervoerdienste. Fantastiese verblyf, sal beslis aanbeveel, beste eienaars, beste diens en ve...
Sien meer
Sep 2025
Martie K
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike diens en naby die hospitaal. Die plek lyk soos dit op foto's verskyn. Baie netjies en naby die hospitaal. Vriendelik deur die gasvrou ontv...
Sien meer
Sep 2025
Marina S
Saam met lewensmaat
5.0
Kort en baie lekker. Baie lekker verblyf. Die ontbyt was heerlik. Ons het net melk gekort die vorige aand vir 'n laaste koffie'tjie voor slaaptyd. Dis...
Sien meer
Aug 2025
Faith V
Saam met vriende
5.0
Absolutely amazing. We had to find a place quickly, because my friend had to see the doctor again the next morning. And wow, what a ple...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Kotie V
Saam met vriende
5.0
Goeie keuse. Baie netjies en skoon. Eenheid lekker ruim en smaakvol gemeubileerd. Vriendelike ontvangs en eienaars vir seker deurgaans dat alles in or...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Imke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 4 A P Burger Avenue, Plattekloof, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Regte Rede Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4 A P Burger Avenue, Plattekloof, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7416d001e4fd0d8938cde5c14a13078fb462f8ebb081a656e3a7d34f14bfdc16cae7ba5a52fbad038174de0dcc7248c1a55f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 4 A P Burger Avenue Plattekloof 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 11:00 -33.883277013053 18.586753500878

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang