Successfully reported

Die Rolbos Loxton Guest Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Stephen V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Value for money. Very neat and tidy. It may get hot in summer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Son
Die Rolbos Loxton Guest Cottage
Thank you for the feedback and recommendation.

Louise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik gekuier. 'n Ruim, netjiese en volledig toegeruste huisie! Ons het die kaggel regtig geniet - en dit was heerlik om sommer die hele Loxton, met al sy interessanthede te voet te kon verken van die Rolbos af. Dankie Jac!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Son
Die Rolbos Loxton Guest Cottage
Baie dankie; bly julle het julle verblyf in Loxton geniet! Dit was 'n plesier om julle hier te ontvang!

Tania Z
1 nag
5.0
Jun 2025

Plek om na terug te keer. Vriendelike gasheer. Pragtige kothuis met alles wat jy nodig het. Baie inligting oor die dorp self om te sien watter besienswaardighede daar is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Son
Die Rolbos Loxton Guest Cottage
Dankbaar om te hoor julle het jul verblyf hier geniet!

Dana C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Rolbos was 'n gemaklike, skoon en rustige plekkie om in Loxton te bly. Rolbos was 'n welkome gesig nadat ons vir meer as 'n week van lyn af in die Karoo gekampeer het. Jac het ons vriendelik ontvang en sommer gehelp om ons effens deurmekaar admin te help uitsorteer. Die huisie is pragtig skoon en gemaklik en twee baie vriendelike en goed gemanierde honde het ons geselskap gehou. Die wooneenheid is eenvoudig dog smaakvol gemeubileer en daar was genoeg spasie om ons kampwa en voertuig te herorganiseer. Ons sal Rolbos hoogs aanbeveel as jy in Loxton oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Son
Die Rolbos Loxton Guest Cottage
Baie bly julle het jul verblyf geniet; dit was 'n plesier om julle hier te hê!

Elmien P
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Troue in Loxton, goeie verblyf. Ons het baie lekker gebly en gekuier in die Rolbos-huisie. Die heerlike kaggel het gehelp vir die koue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Son
Die Rolbos Loxton Guest Cottage
So bly julle het jul verblyf geniet en die kaggel het gehelp teen die koue!

Amanda M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Tranquil, comfortable, overnight stay. A delightful little cabin on the owner's property, but well secluded from the main house. Tastefully decorated, and as far as I could tell, everything necessary to be self-sufficient - a rarity, based on the numerous self-catering establishments I've stayed in over the years. Whilst there is a church nearby which was having a service the night I stayed, they were done by 8pm, and thereafter it was completely quiet, and the only ambient light was streetlights which are easily blocked out by the blinds on the cabin windows. Had the best night's sleep I've had in ages! If I'm back in the area either on business or personal travel, I'll definitely consider booking in here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Son
Die Rolbos Loxton Guest Cottage
Hi Amanda, thank you for the review! I am glad you enjoyed your stay regardless of the early-evening commotion. It would be a great pleasure to see you again! Greetings, Jac

Pieter W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Pragtig ingerigte hout huis met voorsiening vir alles. Ons is goed ontvang deur Jac, ons gasheer. Die plek was keurig voorberei en het aan al ons behoeftes voorsien. Baie geleer van Jac tydens ons lang gesprekke. Heerlik oorgebly, sal vir seker weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Son
Die Rolbos Loxton Guest Cottage
Hi Pieter Baie dankie; so bly julle het julle verblyf geniet. Dit was 'n groot plesier om julle hier te hê!

Trudie H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Die ruimte, stilte, goed gemanierde 2 kuiergas woefies maak dit só huislik! Loxton - Karoo omgewing is pragtig! Rolbos goed ingerig, skoon, privaat, groot erf. Goeie diens. Goed geleë in dorp om van daar uit te ry in die mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Son
Die Rolbos Loxton Guest Cottage
Baie bly om te hoor julle het jul verblyf in Loxton geniet. Dit was 'n plesier om julle hier te hê!

Christe L
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2025

Sien vorige blokkie. Wat 'n heerlike plek om by te oornag! Rolbos het al jou behoeftes voldoen. Dit was skoon en netjies. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Ons het heerlik gebly en sal dit net met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Son
Die Rolbos Loxton Guest Cottage
Baie bly julle het jul verblyf geniet, dit was 'n plesier om julle hier te hê!

Andre S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Netjies, waarde vir geld en 'n vriendelike gasheer. Dit was baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Son
Die Rolbos Loxton Guest Cottage
Baie dankie; bly om te hoor julle het jul verblyf geniet! Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Son Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaretha Prinsloo Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf7021e67102425bb305d8e8c41a31db09b2f6ab90e48adb18d3885bff7fd1858d1848f5b9f355cb4201d717394be4fe85c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 52 5 1 5 Margaretha Prinsloo Street Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.475723436411 22.349388024645
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang