Successfully reported

Die Rondawel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ida J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

The best of what Trompsburg has to offer. We had a perfect 1-night stay at Die Randawel. Big house with everything you need and a big enclosed braai area. Super bed!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Een aand was te kort, maar ons het baie lekker gebly. Heerlik, lekker, rustig gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan J
1 nag
5.0
Okt 2025

Heerlik gebly. Die rondawel was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Great accommodation on a beautiful farm! Clean, spacious, comfortable, quiet, and safe - fantastic value.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Imelda A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ongelooflik. Heerlik stil en rustig. Goeie oornag tussen JHB en CPT.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Sal dit aan beveel! Baie lekker gebly. Pragtige plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustige atmosfeer en het soos 'n pensionaris geslaap. Awesome mense, netjies en stylvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lekker op die plaas. Ideale oornagfasiliteit tussen Gauteng en die Kaap. Heerlik gebraai en lekker geslaap in die goed toegeruste rondawel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie V
1 nag
5.0
Feb 2025

Lekker oornag plek. Baie gerieflike blyplek, maklik om daar uit te kom. Vriendelike gasvrou en heerlike groot stilte en donker op 'n plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlyn L
1 nag
5.0
Feb 2025

N oornag plekkie waar mens werklikwaar tuis voel. Só lieflik vir n moeë reisiger; hierdie is een van ons gunsteling oornag plekke tussen Kaapstad en JHB. Kotie is deurgaans bereikbaar, vriendelik en behulpsaam. Groen grasperke onder skaduryke koeltebome is verwelkom, daar is alle nodige toebehore in die kombuisie om n ete voor te berei, veilige plaas parkering. Ek beveel Hamelfontein vir seker aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kotie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 137

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S542, Trompsburg, 9913, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxZWQyMjhjLWJkYTgtNDY2MC1hMGNiLWMzYzI4MzMzZTljMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 137 5 1 5 S542 Trompsburg 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.026022 25.715379
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang