Successfully reported
+26

Die Rondawel

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S542, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Rondawel is op 'n plaas geleë wat 6 km buite Trompsburg geleë is, 'n klein dorpie net langs die N1-hoofweg.

Die Rondawel-eenheid word omring deur 'n goed versorgde tuin. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met slaapplek vir 4 mense. Daar is 2 enkelbeddens wat saamgestoot is om 'n koninggrootte-bed te vorm, asook 'n enkelbed met 'n enkel-uittrekbed onder. 'n Bababedjie kan op versoek voorsien word. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die Nessie-eenheid word ook omring deur 'n goed versorgde tuin. Dié eenheid het 1 slaapkamer wat slaapplek vir 2 gaste bied. Hierdie eenheid lei na 'n houtdek met groot deure wat na die tuin oopmaak. Die is 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet.

Die rondawel het 'n kombuis met mikrogolf, breekware, eetgerei, 'n induksiestoof en 'n yskas-vrieskas, terwyl Die Nessie net 'n yskas en breekware het. Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek vir albei eenhede beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 135 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ruan J
5.0
Heerlik gebly. Die rondawel was fantasties!
Okt 2025
Pierre M
Saam met lewensmaat
5.0
Great accommodation on a beautiful farm! Clean, spacious, comfortable, quiet, and safe - fantastic value.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Imelda A
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik. Heerlik stil en rustig. Goeie oornag tussen JHB en CPT.
Mei 2025
Willie H
Gesin met klein kinders
5.0
Sal dit aan beveel! Baie lekker gebly. Pragtige plek!
Apr 2025
Ryno G
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige atmosfeer en het soos 'n pensionaris geslaap. Awesome mense, netjies en stylvol.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kotie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 135

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • S542, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Gaste dink Die Rondawel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S542, Trompsburg, 9913, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxZWQyMjhjLWJkYTgtNDY2MC1hMGNiLWMzYzI4MzMzZTljMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 135 5 1 5 S542 Trompsburg 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.026022 25.715379
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang