Successfully reported
+17

Die Rooi Haan

Selfsorg
Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 16 Sep 2025 tot 15 Des 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Anna Maria Johanna Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Vanaf R1 600 R1 280 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Rooi Haan is 'n bekoorlike selfsorghuis in Rosendal, met ononderbroke uitsigte oor die Witteberge en omliggende landerye. Perfek vir gesinne of vriende, dis 'n idilliese toevlugsoord vir diegene wat 'n rustige ontsnapping uit die stadslewe soek.

Die huis bied slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens bied. Gaste het toegang tot 'n gastetoilet en 'n aparte badkamer met 'n bad. WiFi word voorsien vir u gerief.

Die oopplan-leefarea bied gemaklike sitplek, 'n knus kaggel, 'n eetkamertafel en 'n goed toegeruste kombuis met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die ruim oordekte stoep, kompleet met 'n ingeboude braai, is perfek vir ontspanning, sosialisering en die panoramiese natuurskoon.

Natuurliefhebbers sal dit geniet om skrophase teen skemer, die inwonende kerkuile in die nag en die muishond vroegoggend te sien. Gaste kan rustige wandelings na die nabygeleë dam geniet of direk vanaf die eiendom op staproetes aanpak. Die Rooi Haan kombineer moderne gemak met die skoonheid en rustigheid van die platteland en is die perfekte omgewing vir 'n herstellende wegbreek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Verwarmer
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Carla N
Saam met lewensmaat
5.0
3-night stay, Sun-Wed. Amazing views, comfortable house with everything you need. Beautifully decorated space. We hope to return soon!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Jan-hugo F
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en gerieflik. Baie lekker gebly. Rustig, stil. Mooi uitsig. Huis is silwerskoon en volledig toegerus. Stoep is lekker koel op warm dae.
Sep 2025
Maureen M
Gesin met klein kinders
5.0
Perfekte wegbreuk. Natuur en stilte. Ons siel is gevoed! Baie lekker gebly. Heerlike wegbreuk. Natuur, stilte, vrede.
Sep 2025
Amanda H
Saam met lewensmaat
5.0
Wat 'n lekker plek. Dit was so lekker, gesellig en gerieflik. Lief die kruietuin. Nostalgies.
Sep 2025
Willem V
5.0
Sommer net lekker. Lekker gebly. Lekker geslaap. Onverbeterlik. Alles net van die heel beste. Alles in plek. Baie professioneel. Mens voel sommer welk...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Willem Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • 21 Anna Maria Johanna Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Gaste dink Die Rooi Haan het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 280
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 280
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 280
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Anna Maria Johanna Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA222cab7ce082da19221f938eaa3aea2d8efdc9a2cecff9c99ca8254905c890c51c072f07e51f5b63b69924e5bddfd02ecd13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 280 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 21 Anna Maria Johanna Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.500875591576 27.940397365112
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang