Successfully reported

Die Ruskamer Cottage @ In the End

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Leon G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Perfek. Lekker ligging in Stanford. Heerlike ontvangs deur Paul die eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Rus vir die siel in 'n pragtige, karaktervolle en goed ingerigte kothuis. Die kothuis is 'n plesier vir die oog: onder andere pragtige houtwerk, rietdak, keramiekware en Oosterse matte. Dit is baie gerieflik ingerig met 'n goeie stoof en groot yskas en baie plek om met kos te werk en kos weg te pak. Die ritsellende populierbos en watervoor aan die een kant, asook die lopende fontein aan die anderkant dra by tot 'n baie rustige, landelike atmosfeer. Die eienaars was baie gasvry en ons is uitgenooi om kruie, groente en vrugte uit hul tuin gratis te gebruik. Sal definitief teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ida W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Perfekte dorpie wegbreek. Die Ruskamer is pragtig, uitgekit met alles wat jy by jou eie huis sal wil gebruik en meer. Paul en Lorain hanteer 'n mens met die grasvryheid en warmte wat 'n mens soos familie laat voel. Hulle gaan rêrig uit hul pad uit om dit 'n wow ervaring te maak. Die dorpie self is baie oulik en rustig met lekker restaurante. Daar is baie nice fietsroetes in die omgewing. Ons sal definitief weer daar gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2020

Just right! Great accommodation, great location, friendly hosts

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Loraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42a Kortmark Street, Stanford South, Stanford, 7210, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b717db242eef4fb0df3646ddd66c8e19e655eebfa2b1d59c1a3ef22663daf9285d98ee8ee7cb2207819d27af3fd0b93bd6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 42a Kortmark Street Stanford South 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.440905555556 19.453005555556
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang