Die See Huis
- Kapasiteit: 5 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 119 Cilliers Street, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Die See Huis is 'n lieflike selfsorghuis in Franskraal, 'n kusdorpie naby Gansbaai en is ongeveer 300 m vanaf die strand wat dit perfek vir 'n rustige seewegbreek maak.
Die huis het slaapplek vir 5 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die ander 2 slaapkamers het of 'n dubbel- of 'n enkelbed.
Die leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met 4 stoeltjies. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV en 'n ingeboude braai.
Die skuifdeure lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die omgewing en tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 119 Cilliers Street, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Die See Huis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 119 Cilliers Street, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang