Successfully reported

Die Skilpadjie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Jonene D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Weskus ervaring in 'n skilpaddop! Pragtige uitsig met heerlike koelte en braaiplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Die Skilpadjie
Ai Jonene, dit was heerlik met julle hier. Bly julle het die skilpaddop geniet. Kom gou weer hoor. Wilma

David L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

’n Rustige, ontspannende wegbreek wat ek beslis sal aanbeveel! Ons het ’n ongelooflike lekker tyd gehad by "Die Skilpadjie". Die verblyf was nie net skoon, netjies en goed toegerus nie, maar die gasvryheid was regtig besonders. Dit was so ’n aangename verrassing om met aankoms bederf te word met klein geskenkies soos beskuit, soetwyn en ander lekkernye – daardie persoonlike aanraking het regtig ’n mens spesiaal laat voel! Die atmosfeer was rustig en ideaal vir ontspanning. Ons het die stilte, mooi tuine en seeuitsig baie geniet. Ons sal hierdie plek met graagte aanbeveel! Baie dankie aan die eienaars vir die warmte en moeite!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Die Skilpadjie
Hallo David Die mooi resensie maak alles die moeite werd. Dankie ook vir julle wat die plekkie so mooi skoon gelos het. Julle is droomgaste en altyd welkom by ons. Wilma

Belinda B
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Fantastic. It was most enjoyable. Will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie aangenaam. Bly was baie aangenaam, hartlik ontvang. Baie ekstra bederfies. Mooi uitsig oor hawe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Die Skilpadjie
So bly julle het julle kuier by ons geniet. Kom kuier gou weer. Dankie vir mooi woorde.

David T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Paas naweek kuier. Die kinders (beide 21 jaar oud) het die kuier vreeslik geniet en my seun het met die laaste braai my ge-WhatsApp met die boodskap die einde van 'n 'wonderlike Paas naweek.'

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Die Skilpadjie
Hallo David So bly hulle het dit geniet. Jy kan trots wees op hulle. My plek was so netjies gelos. Hulle is meer as welkom om weer te kom. Wilma

Juanne W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Excellent. Our stay was exceptional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Die Skilpadjie
Hope we see you soon. So glad you enjoyed your stay.

Johan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

"Gem" in St Helenabaai. Dit was 'n groot verrassing, die ligging, die gasvrou, die plek was als perfek en ons kan dit nie genoeg aanbeveel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Die Skilpadjie
Hallo Johan Heerlik gewees om julle hier te kon ontvang. So bly julle het dit geniet. Ja, foto's wys nie altyd hoe mooi uitsig is nie. Kom gou weer asb. Wilma

Tinus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie vriendelike en behulpsame gasvrou, die plekkie was skoon en netjies. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claude B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Die Skilpadjie is well equipped, comfortable, with a beautiful view! Excellent! We rested well and enjoyed St Helena Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Die Skilpadjie
Hallo Claude Bly julle het heerlik gebly en alles geniet. Kom kuier gou weer. Wilma

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Deo Gloria Street, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c620e1b6a06112efe7117d7173f5f00a9b23a5c63cc46c8cf34ae8f0a5fd37ea0c264ed3062477899f8b18528f5559f7724?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 99 5 1 5 18 Deo Gloria Street St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.75387 18.01467
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang