Successfully reported

Die Speelkamer

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jetske F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Knus, gerieflik en pragtig ingerig. Ons is vriendelik ontvang op 'n plaaswerf in die mooiste omgewing. Die blyplek is knus ingerig met alles wat ons nodig kon hê. Lieflike beddegoed, 'n heerlike stort, gesellige kuierstoep met pooltafel, rusbanke en 'n braaiplek. Daar was bederfies: 'n melkie in die yskas, 'n sjokoladetjie vir elk, heerlike droëwors, beskuit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annamarié
Die Speelkamer
Dankie, Jetske! Gaste soos julle is droomgaste! Kom gerus weer.

Chanelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Verskriklik gelukkig, sal definitief aanbeveel. Baie groot kamer en braai area. Pooltafel, groot braai en tjoep stil op 'n plaas. Kan lekker gaan loop. Perfek vir 'n lekker stil wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annamarié
Die Speelkamer
Julle was lieflike gaste. So welkom om weer te kom.

Debbie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Delightful and spacious self-catering accommodation on a secluded farm. We had a very lovely and relaxing stay on Tweevlei farm. It was lovely and private and had everything we needed, even including a pool table, indoor braai, pool for cooling down in during the hot summer days, and they even had an air fryer, comfortable beds and new utensils. We enjoyed our walks on the farm and took lots of photographs of the many birds, even including the flamingoes, horses and the flowering cacti plants. The farm is strategically positioned on the road to De Hoop Nature Reserve, which we enjoyed visiting and were surprised to see, besides the bontebok and ostriches, several rather tame eland. The hosts were very helpful and we even enjoyed complimentary Tex chocolates. Thanks for a truly relaxing stay after a long tiring year, and we also appreciated the pensioners discount offered for our 3 nights there. A good WiFi service was provided. Much appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annamarié
Die Speelkamer
Thanks for your lovely review, Debbie! Looking forward to welcoming you again at Die Speelkamer.

Rousille C
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Sal weer daar bly. Baie lekker gebly. Skoon, mooi, ruim, veilig. Speelkamer met binnebraai en pooltafel onderskei hierdie verblyf van enige ander.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Crystal P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig, veilig en wonderlik. Ons het baie lekker gebly. Dit is ideaal vir mense wat wil wegbreek van die stad en besige lewe. Die pooltafel en swembad is natuurlik 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annamarié
Die Speelkamer
Dankie, Chrystal! Gaste soos julle maak die akkommodasiebedryf 'n lekkerte! Dankie vir julle super, super netheid! Kom gerus weer!

Anine E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Fantasmagories, lieflike, ontspanne kuier! Die stilte en die omgewing was perfek vir afskakel en net lekker ontspan! Ons was met ope arms ontvang en het regtig heerlik gebly! Die linne en braai-area was 'n wenner!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annamarié
Die Speelkamer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Julle was so maklik! Kom gerus weer.

Richard Maile M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Relaxing and fun. It was a great stay. Annamarie were great hosts and were accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Washiela W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Was great and nearby seaside town you can visit, which was awesome. If you want a getaway from it all. This is the perfect place for peace and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Annamarié Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweevlei Farm, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22e3edc2b99fd62397c83ef7054aa2c9ec48aef411aceb7ff3a42a86a410e19c1531489b9f4a92c4b5dabbe7f3e366185342?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 Tweevlei Farm Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.439985328429 20.170618572597
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang