Successfully reported
+21

Die Stal

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wet Road, Die Teras, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Stal is 'n selfsorghuis op 'n kleinhoewe van 1 hektaar in Worcester, omring deur glorieryke berge en asemrowende uitsigte oor die wingerde. Hierdie nuut opgeknapte tweeslaapkamer-ruimte is die definisie van pure ontspanning en plattelandse rustigheid, en bied verskeie roetes en geheime paadjies wat perfek is vir stap, hardloop of bergfietsry deur die spesiale Bolandse plantegroei.

Die Stal is 'n omskepte ou perdestal wat opgeknap is in 'n ruim oopplan-leefarea met 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea, sitkamer en slaapkamer. Die hoofslaapkamer is in die oopplan-uitleg geleë en is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 'n dubbelbed gemeubileer is. Daar is ook 'n groot dagbed met 'n uitsig oor die wingerd, en dit is ideaal vir kleiner kinders, sowel as 'n knus kaggel vir koue dae en nagte. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaat-gasstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die eetkamertafel met stoele en brei verder uit na die sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike rusbanke, met pragtige uitsigte.

Dit lei na 'n patio met buitesitplek, perfek vir alfresco-etes, en 'n Weber-braai, en het pragtige uitsigte. Veilige parkering is beskikbaar en gaste het toegang tot gratis WiFi.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hendri R
Saam met lewensmaat
5.0
Daardie plaasgevoel kuier. Heerlike plaasgevoel. Ons het baie gehou van die uitleg en hoe die ou stal steeds sy karakter behou het. Mooi uitsig oor di...
Sien meer
Des 2024
Aldorette S
Gesin met klein kinders
5.0
Stunning akkommodasie! Wonderlike natuurskoonheid rondom die baie mooi moderne opgegradeerde stal. Was 'n verfrissende belewenis!
Jun 2024
Forika M
Saam met lewensmaat
5.0
Definitief aan te bevele. Dit was een van die beste selfsorg-akkommodasies waar ons nog gebly het, m.b.t. die ruimte en netheid. Die plek is aan te be...
Sien meer
Mei 2024
Anina D
5.0
Ongelooflike voorreg om hier te kon tuisgaan! Lafenis vir hart, siel en liggaam. Ongelooflike voorreg om hier te kon tuisgaan! Lafenis vir hart, siel ...
Sien meer
Feb 2024
Laken-ash K
Saam met lewensmaat
4.8
Very good with minor attention required. Come prepared for the cold if it is winter, as it's pretty cold at that time with snow visible...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jolandi Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 45

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • De Wet Road, Die Teras, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Stal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wet Road, Die Teras, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07a2343c3c068c115fdc39caddbde1fbb95378a7aeb71162b0c097ca59dd083b6eacaa50c6375ee9f58b40dbb9b04a24cd20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 De Wet Road Die Teras 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.620147197443 19.526616431878
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang