Die Stal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Koksfontein Street, Philippolis, 9970, Vrystaat
- Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Die Stal is in die klein dorpie Philippolis in die Vrystaat geleë en bied gehalteverblyf, ideaal geskik vir sakereisigers of diegene wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek. Die Groenhuis is 'n ideale halfpadstop wanneer jy tussen Gauteng en Kaapstad reis.
Die verblyf beskik oor 3 kamers, waarvan 2 'n dubbelbed het en 1 oor 2 enkelbeddens. Daar is 3 en suite-badkamers, almal met 'n stort, toilet en wasbak.
Die huis beskik ook oor verwarmers, braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Gaste kan 'n wandeling deur die dorp neem en kan selfs 'n bietjie wild op hul wandeling sien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Jens Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 144
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 14 Koksfontein Street, Philippolis, 9970, Vrystaat
- Gaste dink Die Stal het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Koksfontein Street, Philippolis, 9970, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang