Successfully reported
+45

Die Stal at Antioch

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 19 Desember 2025. Bespreekbaar tot 2 Nov 2025

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Antioch Farm, R301, Wemmershoek, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 500 R3 850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Geleë op 'n pragtige bloubessieplaas net buite Franschhoek, hierdie ou stalle wat uit die 17de eeu dateer, is gerestoureer in 'n lieflike 3-slaapkamerhuis. Weens sy ligging het gaste maklike toegang tot wynplase en ander toeriste-aantreklikhede naby.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, 'n leefarea en 'n swembad. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis op die onderste verdieping is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met stoele en die leefarea is ingerig met 'n sitkamerstel, 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Die huis het 'n ten volle funksionerende kragopwekker, alarm en gewapende reaksie.

Die stoep het 'n buitebraai-area en 'n etenstafel met stoele. Gaste kan op 'n warm dag in die swembad afkoel en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marna V
Saam met vriende
5.0
Lovely hidden gem. We had the most wonderful stay at Die Stal. Beautiful, quiet location. The house was gorgeous and fully equipped wit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Catherine W
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect wintery spot with vineyard views. Lovely stay and the home is really set up for cold winters with a warm fireplace, heater and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Liezl V
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik, rustig. Baie lekker gebly, so rustig en die huis is baie goed ingerig met alles wat jy nodig het.
Jan 2025
Hartwieg D
5.0
"Cozy.". Verblyf was heerlik. Beter as foto's. Kamers baie gerieflik en kombuis voldoen aan alles wat benodig kan word. Perfek geleë tussen Paarl, Fra...
Sien meer
Sep 2024
Tessa T
Gesin met tieners
5.0
An absolute gem of a stay! Absolutely fabulous. Nothing was too much trouble for the host. What a wonderful host! The farmhouse and sur...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Neelke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Antioch Farm, R301, Wemmershoek, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Stal at Antioch het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 500
R 5 500 R 3 850
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R5 500
R 5 500 R 3 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R5 500
R 5 500 R 3 850
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Antioch Farm, R301, Wemmershoek, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a6280025e44ca2100dbee0f351971f46bac3540843a0ce996beb2e2a7e4b66ea239b83b1790013d303a55589acfd05ce8bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 500 nouVanaf R3 850 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Antioch Farm, R301 Wemmershoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.854327041197 19.030196320007
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang