Successfully reported

Die Stal Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 147 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Arno J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Clean, cozy and nice. It was a lovely place to stay in. The big fireplace helped with the cold and the electric blankets ensured we remained warm during the night. Really nice cozy place with a friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

’n Onvergeetlike tyd by Die Stal – vriendelike mense, koud buite en warm binne. Ons verblyf by Die Stal en ons kuier in Sutherland was 'n ongelooflike ervaring. Almal is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het heerlik gebly in Die Stal, dit was bitter koud so die warm komberse op die beddens was baie waardeer en die binnebraai was elke dag gebruik. Ons verblyf was skoon en netjies en daar was alles wat ons benodig. Ons het wonderlike "memories" as gesin gemaak en sal definitief weer wil gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Almas W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Relaxing, safe, and everything was easily accessible. Great for the whole family. The host was friendly and assisted us as needed. Very warm and welcoming. Die Stal is well situated close to shops and restaurants. Very safe and secure location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Warm gevoel. Dis 'n baie lekker plekkie. Het baie lekker gebly. Sal definitief weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo P
1 nag Besigheidsreis
4.6
Aug 2025

Baie geniet. Verblyf was baie aangenaam met 'n groot binnebraai. Bring net jou eie hout. Groot genoeg slaapkamers en leefarea.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jul 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elicia Ronel J
Kort verblyf Saam met vriende
2.4
Aug 2025

Teleurstellend. Ongelukkig nie. Eienaars sal dreineringsprobleme moet aanspreek. Water loop baie stadig uit in wasbakke en borrel dan op in die stort met vreeslike stank. Ons was 4 gaste. Niemand het vir 2 nagte kans gesien om te stort nie. Die plek is substandaard.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Natie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Lekker huis met kaggel. Ons was baie vriendelik ontvang deur Annelien, met heerlike piesangbrood. Sy het ons opgradeer na 'n ander verblyf sonder enige ekstra kostes. Die huis was baie netjies en skoon met kwaliteit linne en ons het ons verblyf baie geniet. Die kaggel in die leefarea was 'n wenner, asook die gratis hout.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelof A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Uitstekend. Baie privaat eienaar se ontvangs was asemrowend. Piesangbrood is vir ons gebak. Dit was nice.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Goed toegeruste, gemaklike huisie met baie karakter. Goeie waarde vir geld. Ons is mal oor huisies met karakter en hierdie een is iets besonders. Heelwat klein detail wat die plekkie uniek maak. Gemaklike beddens en goed toegeruste eenheid. Baie vriendelike gasvrou en daardie piesangbroodjie was heerlik. Ek sal definitief Die Stal weer besoek en kan dit hoogs aanbeveel. Dit was vir ons 'n een nag oorslaap op pad Kaap toe, maar ek sou graag 'n paar dae hier wou bly om goed uit te rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annelien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 147

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Republiek Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA240f927d4a93ed8d3ea23b509fc883619eabfdd3399e98a61e835e762352c7ff4c739f1f36f285b5eb61875b5fe7c488c517?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 147 5 1 5 5 Republiek Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.40079655433 20.660648345947
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang