Successfully reported
+14

Die Stal Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Republiek Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Die Stal Cottage bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n rustieke, oopplan-kothuis in die dorp Sutherland.

Die kothuis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuisie, 'n sitkamer en binnenshuise braaigeriewe.

Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuisie is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n mini-oond en tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en broodrooster.

Gaste het toegang tot parkeerplek van die straat af.

Die eiendom is aan die rand van die dorp geleë en is naby verskeie geriewe in die dorp.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 147 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Arno J
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, cozy and nice. It was a lovely place to stay in. The big fireplace helped with the cold and the electric blankets ensured we rem...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Sonja S
Gesin met tieners
5.0
’n Onvergeetlike tyd by Die Stal – vriendelike mense, koud buite en warm binne. Ons verblyf by Die Stal en ons kuier in Sutherland was 'n ongelooflike...
Sien meer
Jul 2025
Almas W
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing, safe, and everything was easily accessible. Great for the whole family. The host was friendly and assisted us as needed. Very...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Brenda R
Saam met lewensmaat
5.0
Warm gevoel. Dis 'n baie lekker plekkie. Het baie lekker gebly. Sal definitief weer teruggaan!
Jun 2025
Theo P
Besigheidsreis
4.6
Baie geniet. Verblyf was baie aangenaam met 'n groot binnebraai. Bring net jou eie hout. Groot genoeg slaapkamers en leefarea.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annelien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 147

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 5 Republiek Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Stal Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Republiek Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA240f927d4a93ed8d3ea23b509fc883619eabfdd3399e98a61e835e762352c7ff4c739f1f36f285b5eb61875b5fe7c488c517?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 147 5 1 5 5 Republiek Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.40079655433 20.660648345947
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang