Die Stoep
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Doornhoek, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Stoep bied gerieflik gemeubileerde eenhede net 4 km vanaf Tzaneen en bied 'n uitsig oor die dam en omgewing.
Gaste het 'n keuse van 5 kamers; 3 gesinskamers wat met dubbel- en enkelbeddens ingerig is, en 2 kamers wat elk met dubbelbeddens ingerig is. Die kamers het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en alle linne en toiletware word voorsien.
Al die kamers het lugversorging en is toegerus met 'n TV met 18 DStv-kanale, asook WiFi-toegang. Die eenhede het ook kombuisies mikrogolf, tweeplaatstoof en oond, yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Beskuit word voorsien en ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon.
Gaste kan van die braaigeriewe by die swembad gebruik maak. Hout en vuuraanstekers word voorsien. Onderdakparkeerplek word voorsien en 'n nagwag is op die perseel beskikbaar.
Die Stoep is geleë van die R71 op pad na die Krugerwildtuin en Mosambiekse grens.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Johan En Hannie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 268
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Farm Doornhoek, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Gaste dink Die Stoep het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Doornhoek, Tzaneen, 0850, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang