Successfully reported

Die Stoor

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Irene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig, net waarvoor ons daarvoor was voor ons die lang pad gevat het. Ons was net vir een aand daar, maar sal dit beslis aanbeveel. Als wat ons nodig gehad het vir die aand was daar en ons was baie tevrede. Regtig 'n baie mooi plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene O
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Regtig puik en privaat verblyf. Heerlik gebly! Sal beslis julle akkommodasie aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alezander M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Agtermakaar. Het baie lekker gebly. Alles was on point!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneli V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Goeie kommunikasie met gasheer, netjiese plek. Hoogs aan te beveel! Goed toegeruste kombuis, badkamer en ons het salig geslaap na 11 ure op reis. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marion S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Oulike moderne oornagplek. Baie lekker gebly. Mooi versiering, modern & prakties. Die gasheer het ook aangebied dat ons die braai kan gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ashwell B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2025

Worth every penny. Had a lovely stay. Would definitely recommend. Everything exactly as advertised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Mpho J
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Amazing. The environment was very calm; I enjoyed the peace and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeremia B
Kort verblyf
4.6
Nov 2024

No. Yes, stil area met al die geriewe.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Esme V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Oulike, dierevriendelike oornag plekkie. Vreeslik lekker gebly, was 'n rusplekkie vir ons en ons bul op pad Weskus toe, sal beslis weer die Stoor deel maak van ons reisplanne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ignatius V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Absoluut puik. Diens is puik en baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Theo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 120
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 120
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 120
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Strydom Street, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45662a26cf0f458b850194d9bda422f2c436a00ec0dfa62f83620b3f164f6bee0da1acfc6ca4600fea478eec9e109b8dbafd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag, vir 3 mense 13 5 1 5 3 Strydom Street Oosterville 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.44027777713 21.263142815349

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang