Successfully reported
+83

Die Stoor

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Ebenhaezer Farm, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Stoor is in Moorreesburg en bied gehalteverblyf aan paartjies, gaste wat ‘n troue bywoon en gaste wat net oorangverblyf soek. Dis naby verskeie winkels, restaurante en trou-venues..

Die eenhede is ou plaaswerkerhuisies wat in kothuise met plaastemas omskep is. Daar is 4 kothuise en elke kothuis het ‘n privaat ingang, badkamer, leefarea en kombuisie. Elke kombuisie is toegerus met ‘n mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Dan is daar ook 2 groter eenhede wat elk slaapplek vir 6 gaste het. Hierdie groter eenhede beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n groot sit- en kombuisarea.

Linne en handdoeke word voorsien. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Ebenhaezer-plaas bied ook ‘n trou-venue, voetslaanpaaie en ‘n plaasatmosfeer.

Moorreesburg bied die nodige geriewe en daar is verskeie doendinge en trekpleisters in die omgewing.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Wilinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Ebenhaezer Farm, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Stoor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Ebenhaezer Farm, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9706525a64ee47585523f6eb1471474b9658f85bdbe21af75a327478fca70c559ee976e74c9e0423402ad2e60d9fa0a2275d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 Ebenhaezer Farm Moorreesburg 7310 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-21:00 12:00 -33.156122509284 18.654708210379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang