Successfully reported
+25

Die Strand Woonstel

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Church Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Die Strand Woonstel is 'n selfsorg-eenheid in Strand, Kaapstad. Die eenheid is op die grondvloer geleë. Die eenheid is aan 'n huis gekoppel en het 2 privaat ingange.

Die eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n gastetoilet, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet met 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n mini-oond met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n yskas-vrieskas, potte, panne, asook breekware en eetgerei. Daar is ook 'n eetarea met sitplek vir 4 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel het en toegerus is met 'n muurgemonteerde slim-TV. Gaste het toegang tot gratis WiFi word ook voorsien. Met die slim-TV het gaste toegang tot Netflix, Amazon Prime, Disney + en YouTube via hul eie rekeninge. Daar is ook 'n boekrak met 'n verskeidenheid leesstof en 'n paar speletjies wat gaste welkom is om te gebruik.

Die eenheid maak oop op 'n omheinde patio met buitemeubels en braaigeriewe wat gaste kan geniet. Die patio kyk uit oor 'n ruim tuin en veilige parkeerplek vir 'n voertuig en sleepwa word ook voorsien.

Die Strand Woonstel is 600 m van die strand af en die area bestaan uit verskeie restaurante en winkelsentrums asook 'n paar wynroetes wat gaste kan verken en geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nico P
5.0
Puik akkommodasie. Baie, baie lekker, veral baie impressed met die netheid.
Sep 2025
Mirna S
Saam met vriende
5.0
Rustig, lekker en opwindend. Dit was asemrowend om daar tuis te wees vir die naweek.
Nov 2024
Fanie B
Saam met lewensmaat
5.0
Woonstel baie netjies en skoon. Sal beslis aanbeveel. Heerlik gebly. Kobus en Cora het ons so welkom laat voel.
Sep 2024
Micaela P
Saam met vriende
5.0
The hosts were very friendly and helpful. It was wonderful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Isak W
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely amazing and beautiful. We absolutely loved our stay. The place had a nice, calm, and quiet atmosphere. We will definitely go...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kobus&Cora Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 46 Church Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Strand Woonstel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Church Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA036c40b8bf9b982427ad81f8ef9a705d4bd802d8d4c90e9e353113eb1440ca6aec8d30186220407c43dc4d16354f030fac86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense 56 5 1 5 46 Church Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.112042172386 18.828641921282
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang