Die Suidwester Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 91 Dolf Street, Parys, 9585, Vrystaat
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Die Suidwester Gastehuis is 'n gastehuis in Parys, 'n bekoorlike dorpie op die oewer van die Vaalrivier. 
Dié gastehuis bied verblyf in 5 oopplan-eenhede met privaat ingange wat geskik is vir 2 tot 4 gaste. Die eenhede het elk 'n  dubbelbed, enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. 
Verder het elke eenheid 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n TV met DStv, asook WiFi. Daar is ook braaigeriewe by nommer 1 en 4. 'n Sonkragstelsel hou gedurende beurtkrag die ligte aan. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Parys het 'n rits doendinge soos bessiespluk, visvang, riviervlotvaart, voetslaan, 4x4-roetes, abseil, gholfspeel en die Vredefortkoepel besoek.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Petro Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 91 Dolf Street, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Die Suidwester Gastehuis het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 91 Dolf Street, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang