Die Swaeltjienes
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 New Rush Road, Unit 263 The Jade, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Swaeltjienes bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Somerset-Wes, Wes-Kaap — ideaal vir 'n paartjie-wegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook beskikbaar. 'n Eetkamertafel met 2 sitplekke in die kombuis is perfek vir maaltye. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met YouTube en Netflix, asook gratis WiFi.
Gaste kan ontspan op die ruim balkon met buitesitplek — ideaal vir skemerkelkies. Hulle het ook toegang tot die kompleks se swembad op warm somersdae, sowel as sonstoele en 'n speelarea vir kinders.
Veilige parkering is beskikbaar, wat gemoedsrus bied dwarsdeur u verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1 New Rush Road, Unit 263 The Jade, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 New Rush Road, Unit 263 The Jade, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang