Successfully reported

Die Tuis Huis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Johannes Andries B
1 nag
5.0
Aug 2025

Baie rustige aand. Baie lekker vuur aangesteek met 'n gratis sak hout en fire lighters.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maarten Michael M
1 nag
5.0
Aug 2025

Highly recommend. What a lovely place to stay at in Aberdeen. Amazing hosts who provide a warm, friendly and welcoming environment. Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jouleen L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Area quiet and the establishment very safe. All amenities easily accessible. Our host is an absolute gem of a person. The establishment was neat and had everything you would need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

‘n Juweeltjie in Aberdeen. Aangenaam verras! Netjies, gerieflik, rustig, veilige parkering, volledig toegeruste kombuis, ruim kamers, lekker stoepsit ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlike 1 nag oorbly. Ons het heerlik gekuier. Ronel was baie gaaf en behulpsaam. Die rustigheid en stilte was heerlik. Sal definitief weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sebastian D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Amazing stay in a historic house. Beautiful historic house. Everything was incredibly clean and well kept. Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zukiswa M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Great stay with lovely hosts. Lovely, clean, comfortable, well-maintained home. Well-stocked kitchen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

. Ons verblyf was gerieflik en baie lekker. Tuis Huis is fantasties, baie lekker gebly en dit terdege geniet. Die plek is baie netjies en gerieflik. Miskien net 'n buite vullisblik plaas en ons kon ook nie besems en moppe vind nie. Ek is baie gesteld op netheid rondom my (nie dat die plek onnet was toe ons daar kom nie, of wou dit ook net in dieselfde kondisie los).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Ons sal definitief weer daar gaan bly - absoluut aan te beveel. Die Tuis Huis in Aberdeen is 'n groot huis wat fantasties toegerus is! Die kamers is ruim en die lugversorging is 'n bonus. Elke vertrek wat nie lugversorging het nie, is toegerus met waaiers. Daar is boonop muskietweerders in elke kamer geplaas. Die eienaars het regtig moeite gedoen om die verblyf so gerieflik moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mirjam G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Beautiful big house with all the facilities and a lovely garden. It was such a pleasure to stay in this beautiful house! We really enjoyed staying here! All the facilities were available, and we would love to stay here with more friends or family. The bath outside was very welcome with the hot weather! Beautifully decorated with old elements and creative things. Air conditioning in the bedroom was very welcome. Also, the use of the braai was nice! Lovely garden, with beautiful flowers and a lot of space. The bed was very good to sleep on (I am a difficult sleeper, but I slept like a baby).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 2 400
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Porter Street, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb32b475c9021c3d6076d94d69115ae45bcada1ff18a178fe29a5f2f5f2a7145d7de5792d783807c8b665a9de10e7dcb023c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense 19 5 1 5 16 Porter Street Aberdeen 6270 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.475720449879 24.061296944809

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang