Die Tuis Huis Selfsorg Gastehuis
Beskrywing
Hierdie is 'n studio kamer. Die kamer, badkamer en kitchenette is alles in een oop ruimte. Die kamer is ingerig met 'n koninging grootte bed, slim TV (u kan self inteken op Netflix, Prime of DSTV) en bedkassie met bedliggies. Onbeperkte gratis WiFi is beskikbaar vir u gerief. 'n Losstaande waaier is beskikbaar gedurende die somer. In die winter is 'n elektriese kombers op aanvraag beskikbaar. Asook ekstra komberse. Die eenvoudige kitchenette beskik oor 'n kroegyskas, ketel, mikrogolf en eetgerei. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Handewasseep, stortseep en handdoeke word voorsien. Hierdie is 'n selfsorg eenheid. Ek voorsien 'n klein hoeveelheid koffie, tee, suiker en melk. Wanneer dit opgebruik is, moet u self verder voorsien. Ons bied slegs Maandae skoonmaakdiens aan - die res van die tyd respekteer ons u privaatheid en los u in vrede om rustig te kuier. 'n Gemeenskaplike braai-area en veilige parkering vir 1 voertuig is beskikbaar. Die huis beskik oor sonkrag en word dus nie benadeel wanneer beurtkrag toegepas word nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
'n Kontinentale ontbyt is op aanvraag en teen 'n addisionele koste beskikbaar. Dit moet vooraf met die eienaar gereël word.
Neem asseblief kennis dat die kamers die gemeenskaplike kombuis kan deel.
Indien sleutels verlore raak, sal 'n addisionele fooi gehef word.
Gratis WiFi en veilige parkering is beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en oopplan leefarea en kitchenette, met privaat badkamer. Een kamer het 'n koningingrootte-bed en enkelbed. Tweede kamer het ń enkelbed. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die dubbelkamer het 'n TV (met satelliet kanale) en plafonwaaier, bedkassies met bedliggies, ingeboude kaste en 'n spieeltafel. Die kitchenette bied ń yskas, mikrogolf, ketel, airfryer, broodrooster en induksie plate op versoek. Eetgerei word voorsien. Die sitkamer het 'n dakwaaier vir die somer en 'n kaggel vir die winter. 'n Gerieflike leerbank en koffietafel rond die prentjie af. Hierdie is 'n selfsorg eenheid. Ek voorsien 'n klein hoeveelheid koffie, tee, suiker en melk. Wanneer dit opgebruik is, moet u self verder voorsien. Ons bied slegs Maandae skoonmaakdiens aan - die res van die tyd respekteer ons u privaatheid en los u in vrede om rustig te kuier. In die somer is 'n losstaande waaier beskikbaar en in die winter is daar elektriese komberse (vra net vooraf) 'n Gemeenskaplike braai-area en veilige parkering vir 1 voertuig is beskikbaar. Ons bied ook onbeperkte gratis WiFi aan vir u gerief. Die huis beskik oor sonkrag en word dus nie benadeel wanneer beurtkrag toegepas word nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
'n Kontinentale ontbyt is op aanvraag en teen 'n addisionele koste beskikbaar. Dit moet vooraf met die eienaar gereël word.
Neem asseblief kennis dat die kamers die gemeenskaplike kombuis kan deel.
Indien sleutels verlore raak, sal 'n addisionele fooi gehef word.
Gratis WiFi en veilige parkering is beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ruim kamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed met suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Gehaltebeddegoed en handdoeke word voorsien. Die kamer het bedkassies, 'n hangkas, TV (met satelliet kanale), en plafonwaaier. 'n Klein kitchenette bied 'n mikrogolf, ketel en kroegyskas met eetgerei. 'n Induksieplaat, met potte en panne is op aanvraag beskikbaar. Hierdie is 'n selfsorg eenheid. Ek voorsien 'n klein hoeveelheid koffie, tee, suiker en melk. Wanneer dit opgebruik is, moet u self verder voorsien. Ons bied slegs Maandae skoonmaakdiens aan - die res van die tyd respekteer ons u privaatheid en los u in vrede om rustig te kuier. In die somer is 'n losstaande waaier beskikbaar en in die winter is daar elektriese komberse (vra net vooraf) 'n Gemeenskaplike braai-area en gratis, veilige parkering vir 1 voertuig is beskikbaar. Ons bied onbeperkte, gratis WiFi aan vir u gerief. Die huis beskik oor sonkrag en word dus nie benadeel wanneer beurtkrag toegepas word nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
'n Kontinentale ontbyt is op aanvraag en teen 'n addisionele koste beskikbaar. Dit moet vooraf met die eienaar gereël word.
Neem asseblief kennis dat die kamers die gemeenskaplike kombuis kan deel.
Indien sleutels verlore raak, sal 'n addisionele fooi gehef word.
Gratis WiFi en veilige parkering is beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, bedkassies en bedliggies, ingeboude kaste, spieeltafel/werkblad, 'n plafonwaaier en 'n televisie (met satelliet kanale) Die tweede slaapkamer het 1 enkelbed, bedkassie/spieeltafel en beliggie en 'n jonkmanskas. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die privaat badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die kitchenette het 'n yskassie, ketel, mikrogolfoond, broodrooster en airfryer. Induksieplate, met potte en panne kan op aanvraag voorsien word. Eetgerei en breekware word voorsien. Reel vooraf indien u 'n haardroer, of strykyster gaan nodig he. Hierdie is 'n selfsorg eenheid. Ek voorsien 'n klein hoeveelheid koffie, tee, suiker en melk. Wanneer dit opgebruik is, moet u self verder voorsien. Ons bied slegs Maandae skoonmaakdiens aan - die res van die tyd respekteer ons u privaatheid en los u in vrede om rustig te kuier. In die somer is 'n losstaande waaier beskikbaar en in die winter is daar elektriese komberse (vra net vooraf) 'n Gemeenskaplike braai-area en veilige parkering vir 1 voertuig is beskikbaar. Onbeperkte gratis Wifi is beskikbaar vir u gerief. Die huis beskik oor sonkrag en word dus nie benadeel wanneer beurtkrag toegepas word nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
'n Kontinentale ontbyt is op aanvraag en teen 'n addisionele koste beskikbaar. Dit moet vooraf met die eienaar gereël word.
Neem asseblief kennis dat die kamers die gemeenskaplike kombuis kan deel.
Indien sleutels verlore raak, sal 'n addisionele fooi gehef word.
Gratis WiFi en veilige parkering is beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplanwoonstel skuil in die tuin. Dit is apart van die hoofhuis en het 'n privaat ingang. Die eenheid het 4 enkelbeddens, met bedkassies en bedliggies. Daar is rakke vir klere uitpak en 'n tafel met stoele vir eetplek. Die badkamer het 'n gasstort, wasbak en toilet. Die kombuisie is basies ingerig met yskas, mikrogolf, gasplate, broodrooster, ketel en airfryer. Daar is 'n smart TV en u kan self inteken op Netflix, Prime, of DSTV. Onbeperkte gratis WiFi is beskikbaar vir u gerief. Hierdie is 'n selfsorg eenheid. Ek voorsien 'n klein hoeveelheid koffie, tee, suiker en melk. Wanneer dit opgebruik is, moet u self verder voorsien. Ons bied slegs Maandae skoonmaakdiens aan - die res van die tyd respekteer ons u privaatheid en los u in vrede om rustig te kuier. In die somer is 'n losstaande waaier beskikbaar en in die winter is daar elektriese komberse (vra net vooraf) 'n Gemeenskaplike braai-area en veilige parkering vir 1 voertuig is beskikbaar. Hierdie verblyf maak ook van sonkrag gebruik, sodat u nie negatief deur beurtkrag geaffekteer word nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
'n Kontinentale ontbyt is op aanvraag en teen 'n addisionele koste beskikbaar. Dit moet vooraf met die eienaar gereël word.
Neem asseblief kennis dat die kamers die gemeenskaplike kombuis kan deel.
Indien sleutels verlore raak, sal 'n addisionele fooi gehef word.
Gratis WiFi en veilige parkering is beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Meiring Street, Paglande, Worcester, 6850, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang