Successfully reported
+32

Die Uilhuisie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dasklip Road, Uitkyk Farm, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Die Uilhuisie is net 12 km van Porterville af geleë, op die Uitkyk Plaas aan die voet van die manjifieke Olifantsrivier-bergreeks. Die Uilhuisie bied 'n prentjiemooi plek om te ontspan en asem te skep.

Dié afgeleë en rustieke selfsorg-eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die eenheid bied slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet. Onderlakens en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, ketel, tweeplaatgasstoof, eetgerei en breekware. Die eenheid het 'n braai op die stoep.

Die water wat in Die Uilhuisie gebruik word, is fonteinwater uit die berg. Dis soms baie winderig hier en ander kere baie warm.

Die Uilhuisie is net die plek as jy wil kom afskakel van die stad se gedruis! Dis stil en eenkant met pragtige sonsondergange en die natuurskoon om jou.

Daar is ook 'n slim-TV in die huisie. Daar is WiFi by die Uilhuisie.

Kom en geniet die stilte wat die Uilhuisie bied. Die dam is tans vol, ideaal vir swem en visvang.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Danielle L
Gesin met tieners
5.0
Heerlik. Pragtige huisie met alles wat jy kan benodig.
Sep 2025
Dan S
5.0
Relaxing and rejuvenating. Beautiful countryside. Peaceful location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Werner P
5.0
Die Uilhuisie is 'n goeie basis om die Porterville omgewing te verken. Goeie waarde vir geld, 'rustic' verblyf met 'n mooi uitsig.
Mrt 2025
Neels V
Gesin met tieners
5.0
Stil en privaat in die natuur. Heerlik gebly. Soveel privaatheid is skaars. Lekker rondgeloop, bietjie fiets gery, baie probeer visvang (nie baie suks...
Sien meer
Apr 2024
Thelani M
Gesin met klein kinders
4.8
Rustig. Baie lekker gebly. Gasvryheid van eienaar was baie goed. Kan dalk aandag gee aan bankie buite op die stoep.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lenie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Dasklip Road, Uitkyk Farm, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Uilhuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dasklip Road, Uitkyk Farm, Porterville, 6810, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71fe570935067f8b2d5c2199c31f5fbfe9f8c659f14acec4b4b6789cdee46fefa4a4c9eafe5a307ea7302609ed6d18086c89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 79 5 1 5 Dasklip Road Uitkyk Farm 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.92023150787 19.022612035242
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang