Successfully reported

Die Vlakvark Double Chalet

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lindie L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Baie rustig en ideaal. Baie mooi plekkie, met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsie
Die Vlakvark Double Chalet
So baie dankie. Waardeer die boodskappie.

Zandrie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Rustig en gemaklik. Baie vriendelike, liefdevolle diens, ons is hanteer soos familie en het vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Betsie
Die Vlakvark Double Chalet
Baie dankie. Dit was heerlik om julle hier te hê.

Louise V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Sommer net 'n lekker wegbreek naby die stad. Heerlik naby aan wildritte en rustig. Al was die krag af, agv 'n donderstorm, was die atmosfeer steeds heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Betsie
Die Vlakvark Double Chalet
Hi Louise Baie dankie vir die mooi verslaggie. Kom kuier gerus weer. Ek beveel julle ook graag aan as gaste.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Betsie Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 180

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 2 300
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 2 300
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    5 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dinokeng Game Reserve, 15 Hartebeestfontein, Pretoria, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fbc9732f9014637e60e68751cb5b9746f2eb532db8bcc790533cff66ae09863aaebe865fa62b5fee3aca8f697346a38346b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 5 mense 3 5 1 5 Dinokeng Game Reserve 15 Hartebeestfontein 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.393937600269 28.417458773805

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang