Successfully reported
+8

Die Voëlmega

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Langberg, Volksrust, 2470, Mpumalanga
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Die Voëlmega is op 'n plaas naby Volksrust geleë en bied verblyf vir 'n gesin of groep vriende om weg te breek van tegnologie en die gejaag van die alledaagse lewe.

Die basiese verblyf bied slaapplek vir tot 10 gaste en beskik oor 2 dubbelbeddens en 3 stapelbeddens. Die badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke asook 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Daar is lieflike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Doendinge op die plaas sluit voëlkyk, voetslaan, bergfietsry en ontspannende visvang in die plaasdam in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

10

2 x Dubbelbed

3 x Stapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • Farm Langberg, Volksrust, 2470, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Langberg, Volksrust, 2470, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC0ScfcBVcvRNDmYS3jhcaHElCF9zS9pyIaGwNUI2fku903v1mq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 10) Farm Langberg Volksrust 2470 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -27.224763214975 30.039594600235
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang