Successfully reported

Die Wasbak

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Ester K
1 nag
5.0
Mei 2025

Perfekte ontsnappingsplek met hope karakter. Ons was 3 geslagte vrouens saam in die Wasbak en elkeen het gesê dis die lekkerste verblyf wat ons kan onthou. Die tuin, groot bome en vrugteboord was lieflik groen en welig. Ons was mal oor die dekor en atmosfeer van die huis. Lekker groot kuierkombuis. Die beddens was besonder gemaklik en ons sou heeldag bly lê het as ons nie moes huistoe gaan nie! Ons mans sou die Asterix en Tintin boeke geniet het. Laat weet indien Erroll ooit die huis wil verkoop asb.!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietta B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2025

Heerlike, rustige atmosfeer. Huis is baie goed toegerus met alles wat jy nodig het om lekker te kuier, kos te maak en net te ontspan. Lekker ruim - elkeen kan op sy manier ontspan. Die tuin is 'n lushof en troeteldiere het dit ook terdeë geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Errol
Die Wasbak
Dankie vir die terugvoer. Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom.

Brent D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Okt 2025

Stay was amazing, everything was on point. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Errol
Die Wasbak
Thank you for your kind review. Looking forward to welcoming you back.

Hendrik B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Quiet and comfort in a lovely town. The three of us had a wonderful three-night stay. The house had everything we required: comfort, quiet, privacy and character. We will definitely make this a yearly occasion.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alet E
1 nag
4.8
Jul 2025

Genoeg slaapplek vir ons groep van 5. Die huis is pragtig netjies en skoon. Baie lekker gebly, baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sumien C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2025

Heerlike lafenis. Ons het heerlik gekuier. Die groot tuin en jacuzzi was heerlik vir die kinders, en die ligging is fantasties.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Louis B
1 nag Saam met vriende
4.2
Mrt 2025

Lekker huislik. Dit verblyf was aangenaam en alles wat nodig was, was daar. Die huis is baie sentraal geleë.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Theresa V
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Pragtige huis met allermooiste dekor en 'n lieflike tuin. Ons het heerlik gekuier in die mooi huis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henda M
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2024

Rustige aand saam met my man en 3 klein kindertjies. Greyton is een van ons gunsteling dorpies en die huis was ideaal geleë in die dorp sodat ons met kinders kon stap in die strate en na die perde kyk en vryf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chantell S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Sep 2024

Baie rustig en goed vir die siel. Heerlike wegbreek gewees, die kombuis was baie goed toegerus. Bitter mooi dorpie Greyton.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Errol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 96 Main Road, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a75256f6af0357818d69d957b5b2239addca9f33f2216726822078d1a39ef7be1a800a0e50f3d6ff9030b967562f0a303d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 96 Main Road Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.043194 19.6159779
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang