Successfully reported
+42

Die Weet Jy

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R339, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Weet Jy bied 'n rustige wegbreek in 'n bekoorlike en rustieke plaashuis op 'n werkende plaas. Dit is 1,5 km vanaf Uniondale met 'n grondpad van 300 m wat vir enige kar geskik is. Die verblyf bied 'n braai en 'n Jacuzzi en is 'n pragtige omgewing geleë.

Daar is 2 eenhede, Blue en Green House wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die eenhede is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en het 'n kombuisie wat met 'n gasyskas, -stoof en -geiser toegerus is. Daar is 'n klein sonkragstelsel wat krag aan die ligte en 'n laaipunt vir selfone voorsien.

Buite is daar 'n stoep met 'n Jacuzzi. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Wickus S
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik en mooi. Pragtige huisie geleë in 'n baie mooi omgewing.
Okt 2025
Hendre K
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig rustig vriendelik. Ons het lekker gebly. Die rustigheid en mooi omgewing het mens herlaai. Die huisie was pragtig ingerig en mens het alles wa...
Sien meer
Jun 2025
Marietjie B
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely amazing! Absolutely stunning spot! Such gracious hosts willing to go the extra mile and doing it with excellence! So peacefu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Yolande K
Saam met vriende
5.0
Een met die natuur. Ons het lekker gebly. Die ligging van die huisie is baie besonders.
Mei 2025
Walter F
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik en rustig. Uitstekende en baie stil en rustige plek, beveel sterk aan.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ruan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R339, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Weet Jy het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R339, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12b506a58a245fb8ebf56c6f45eb058d6c586bc72e92e95639e229148dd6b8d12b17ea077b713cb8717a50a9ca145e635151?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 R339 Uniondale 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.639593319024 23.139121407924
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang