Successfully reported

Die Windpomp

Standaard Lodgekamer
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
5 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is geskik vir 3 gaste en het lugversorging. Daar is ’n dubbelbed en ’n enkelbed, sowel as ’n en suite-badkamer met ’n stort en toilet. Die kombuisie is met ’n stoof, oond en yskas toegerus sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Troeteldiere is welkom teen ’n ekstra koste en gast emoet asb. vooraf reëlings tref.
- Neem asb. kennis dat daar geen winkels in die omgewing is nie. Indien etes en drankies benodig word kan dit in die kamer bedien word. Tref asb. vooraf reëlings om teleurstellings te voorkom.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Lodgekamer
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die oopplan-kamer het 'n selfsorgkombuis met 'n tafel en stoele. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. WiFi en lugversorging is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Troeteldiere is welkom teen ’n ekstra koste en gast emoet asb. vooraf reëlings tref.
- Neem asb. kennis dat daar geen winkels in die omgewing is nie. Indien etes en drankies benodig word kan dit in die kamer bedien word. Tref asb. vooraf reëlings om teleurstellings te voorkom.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is geskik vir 3 gaste en het lugversorging. Daar is 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Dit is 'n oopplan kamer met 'n kombuisie, tafel en stoele. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, mikrogolf en kroegyskas toegerus, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Wifi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Troeteldiere is welkom teen ’n ekstra koste en gast emoet asb. vooraf reëlings tref.
- Neem asb. kennis dat daar geen winkels in die omgewing is nie. Indien etes en drankies benodig word kan dit in die kamer bedien word. Tref asb. vooraf reëlings om teleurstellings te voorkom.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaard Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is geskik vir 3 gaste en het lugversorging. Daar is 3 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort en toilet. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Troeteldiere is welkom teen ’n ekstra koste en gast emoet asb. vooraf reëlings tref.
- Neem asb. kennis dat daar geen winkels in die omgewing is nie. Indien etes en drankies benodig word kan dit in die kamer bedien word. Tref asb. vooraf reëlings om teleurstellings te voorkom.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rivierkamer 11
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is geskik vir 4 gaste en het lugversorging. Daar is ’n dubbelbed en 2 enkelbeddens, sowel as ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die kamers deel die gebruik van ’n gemeenskaplike kombuis wat met ’n stoof, mikrogolfoond en yskas toegerus is.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Troeteldiere is welkom teen ’n ekstra koste en gast emoet asb. vooraf reëlings tref.
- Neem asb. kennis dat daar geen winkels in die omgewing is nie. Indien etes en drankies benodig word kan dit in die kamer bedien word. Tref asb. vooraf reëlings om teleurstellings te voorkom.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rivierkamer 12
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is geskik vir 3 gaste en het lugversorging. Daar is 3 enkelbeddens. Die kamer het ’n en suite-badkamer met ’n stort en deel die gebruik van ’n gemeenskaplike kombuis wat met ’n stoof, mikrogolfoond en yskas toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Troeteldiere is welkom teen ’n ekstra koste en gast emoet asb. vooraf reëlings tref.
- Neem asb. kennis dat daar geen winkels in die omgewing is nie. Indien etes en drankies benodig word kan dit in die kamer bedien word. Tref asb. vooraf reëlings om teleurstellings te voorkom.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rivierkamer 13
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie oopplan-kamer is geskik vir 5 gaste en het lugversorging. Daar is 2 koningingrootte-beddens en ’n enkelbed. Daar is ’n en suite-badkamer met ’n stort en gaste deel die gebruik van ’n gemeenskaplike kombuis wat met ’n stoof, mikrogolfoond en yskas toegerus is.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

5

1 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Troeteldiere is welkom teen ’n ekstra koste en gast emoet asb. vooraf reëlings tref.
- Neem asb. kennis dat daar geen winkels in die omgewing is nie. Indien etes en drankies benodig word kan dit in die kamer bedien word. Tref asb. vooraf reëlings om teleurstellings te voorkom.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Romantiese Lodgekamer
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, yskasie en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Troeteldiere is welkom teen ’n ekstra koste en gast emoet asb. vooraf reëlings tref.
- Neem asb. kennis dat daar geen winkels in die omgewing is nie. Indien etes en drankies benodig word kan dit in die kamer bedien word. Tref asb. vooraf reëlings om teleurstellings te voorkom.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kingfisher Huis
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die ruim oopplan-huis is ideaal vir 'n paartjie of 'n gesin en dis op die oewer van die Mokolorivier. Die eerste slaapkamer is onder en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die boonste slaapkamer het 5 enkelbeddens waarvan 2 in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die huis het ook 'n toegeruste kombuis met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, WiFi en toegang tot 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die omgewing.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

5

3 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Troeteldiere is welkom teen ’n ekstra koste en gast emoet asb. vooraf reëlings tref.
- Neem asb. kennis dat daar geen winkels in die omgewing is nie. Indien etes en drankies benodig word kan dit in die kamer bedien word. Tref asb. vooraf reëlings om teleurstellings te voorkom.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R510, Windhoek LQ 127 Farm, Lephalale, 0555, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfbe10ae9f4938c18c888022a262743a9f0dfeda4f24fab134e40dcee90c2b6358caf2dae1b6960dde638aaf67b305d79ffd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Off the R510 Windhoek LQ 127 Farm 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.365265141574 27.677907943726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang