Successfully reported

Die Wit Haas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Monica F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

An absolute gem. Thoroughly enjoyed our stay. Will definitely stay there again. We thoroughly enjoyed our stay at Die Wit Haas. Accommodation is extremely comfortable, very neat and the kitchen is supplied with all the necessary items, over and above what you need. The peace and quiet we experienced was wonderful. The only suggestion we would have is to put something to give some shade over the braai area as this gets full sun in the afternoon. We will definitely book to stay there again, possibly even longer than the 4 nights we spent there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
Die Wit Haas
Thank you very much for the wonderful review. Much appreciated. You are always welcome.

Alan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Everything that you need is in the Withaas. Enjoyed the quietness of the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
Die Wit Haas
Thank you, glad you enjoyed your stay. Hope to welcome you back in future. Kind regards

Naomi H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker gebly! Baie mooi plekkie, ingerig met alles wat jy aan kan dink!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
Die Wit Haas
Hallo Naomi, baie dankie. Hoop om julle weer te ontvang in die toekoms.

Braam V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Soos bo beskryf. Ons het 'n wonderlike 2 dae daar deurgebring. A beautifully decorated, clean and well-kept little gem. The fully equipped kitchen, inside fireplace and outside braai make Die Wit Haas an unforgettable experience. We will definitely be back (by then the second house, Die Swart Haas, will be done). We cannot wait to book our next stay at the other "Haas". To the owners - a job well done!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
Die Wit Haas
Baie dankie! So bly julle het die verblyf geniet, en sien uit om julle in die toekoms weer te verwelkom.

Wilfried L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Excellent. Very nice house, beautifully furnished, friendly, helpful people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
Die Wit Haas
Thank you very much for your kind words. You are always welcome and I hope to see you back again. Kind regards

Marina S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gerieflike huisie tussen die blomme. Ons het baie lekker gebly by die Wit Haas. Dit het alles gehad wat ons nodig gehad het en meer! Dit was die volledigste toegeruste kombuis wat ek nog by selfsorg akkommodasie gesien het! Ons het lekker gebraai en ontspan daar. Die kaggel, verwarmer en elektriese kombers het gesorg dat ons nie die koue gevoel het nie. Ons sal graag weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
Die Wit Haas
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Bly julle het dit geniet en hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete

Anton G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Perfect. Very well equipped with luxurious touches all around. Comfortable bed, clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
Die Wit Haas
Thank you for your kind words. Glad you enjoyed your stay. You are always welcome. Kind regards.

Veronika S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Stil, netjies en waarde vir geld. Ongelooflik! Pragtige, skoon en netjiese huisie, met als wat jy nodig het. Die netheid van die plek het ons onmiddellik beïndruk. Ons sal definitief weer by Die Wit Haas bespreek. Ons sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
Die Wit Haas
Hallo Veronika, Baie dankie vir die mooi terugvoer. Hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete

Connie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Pragtige huisie in stil area met als wat jy nodig het, kan dit 100% aanbeveel. Dis 'n besonderse huisie ten volle toegerus met als waaraan jy kan dink, tot 'n radio! Ons kon op die stoep sit met 'n glasie wyn en net die natuur se geluide. Gedurende blomseisoen sal dit 'n ideale plek wees vir paar nagte se oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
Die Wit Haas
Hallo Connie, baie dankie, bly julle het die verblyf geniet. Hoop om julle in die blomseisoen weer terug te verwelkom. Vriendelike groete

Lynn M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Such a treat to stay in this comfy house. Really comfortable house with all we needed for 3 nights. A lovely unit, well stocked. We appreciated the electric blanket. Just need a couple of hooks in the bathroom, please.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Miranda
Die Wit Haas
Hi Lynn. Thank you very much, I’m so glad you enjoyed your stay. Hope to see you again in the future. Kind regards

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Miranda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea Street, Neutedop Estate, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA299f46b8e48b49c74a46b3e4692aaccf2127f9312abbd6abaa34c814eebc7816a0cd4dae3cc6f4e914e03bf6d67abc24d09e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 Protea Street Neutedop Estate 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.376473902441 19.107396667737
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang