Die Wit Haas
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Protea Street, Neutedop Estate, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Wit Haas is 'n gemaklike selfsorgkothuis op 'n privaat landgoed in Nieuwoudtville, wat verblyf vir 2 gaste bied. Gedurende die blomseisoen word die landgoed omring deur pragtige blomme, wat 'n rustige en idilliese atmosfeer skep.
Hierdie luukse eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte bed, premium beddegoed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, Nespresso-koffiemasjien en wasmasjien. Daar is ook 'n aparte sitkamer en eetkamer met 'n kaggel waar gaste kan ontspan.
Gaste kan 'n braai onder die sterre geniet. Die omheinde landgoed bied veilige onderdakparkering vir 1 voertuig.
Nieuwoudtville is 'n gewilde toeristebestemming, veral gedurende die blomseisoen wanneer besoekers die dorp se bekende verskeidenheid blomme kom verken. Gaste kan die waterval, botaniese tuin, kokerboomwoud en staproetes in die Oorlogskloof Natuurreservaat besoek. Ander aktiwiteite sluit in voëlkyk, fietsry en eet by verskeie restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Miranda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Protea Street, Neutedop Estate, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
- Gaste dink Die Wit Haas het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Protea Street, Neutedop Estate, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang