Successfully reported
+37

Die Wit Hangmat

Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 16 Desember 2025. Bespreekbaar tot 30 Okt 2025

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
    8 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R573, Leeuwkloof Farm, Portion 30, Cullinan, 1002, Gauteng
  • Vanaf R3 200 R2 240 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Die Wit Hangmat is in die Leeuwkloofvallei geleë, minder as 'n uur se ry noord van Pretoria, en bied verblyf in 'n pragtige privaat bosveld-omgewing.

Verblyf bestaan uit 2 eenhede met en suite-badkamers, wat tot 9 gaste kan akkommodeer. Die eerste eenheid is 'n eenslaapkamerkothuis met 'n koninggrootte-bed, kinderbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank en die eenheid sluit 'n volledig toegeruste kombuis in.

Die tweede eenheid bied slaapplek vir 4 gaste en het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n ekstra lang dubbelbed en deel die badkamer met die eerste slaapkamer. Alle beddegoed, linne, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien.

Gemeenskaplike geriewe sluit in 'n ruim lapa met eet- en kookgeriewe soos 'n gasbraai, tweeplaatstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware en glasware. Ys, hout en vuuraanstekers is ingesluit in die tariewe. 'n Kleiner lapa bied 'n bykomende bymekaarkomplek. Gaste het eksklusiewe toegang tot 'n verhitte Jacuzzi met uitsig oor die bosveld, 'n plonspoel en 'n speletjieskamer met 'n pooltafel, tafeltennis en 'n pyltjiebord.

Doendinge op die eiendom sluit in fietsry, stap, voëlkyk en selfbestuur-wildkyk. Verskeie wildspesies en voëllewe kan gesien word, en parkering is beskikbaar vir 'n maksimum van 4 voertuie.

Dinokeng Wildreservaat is naby genoeg vir 'n dagbesoek, terwyl Cullinan winkels en restaurante bied.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Blignault W
Saam met vriende
5.0
Excellent. Everything was perfect. The hosts were lovely. The facilities were as described and in good order. The accommodation was cle...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Jolanda K
5.0
Deirdre is 'n gasvrou duisend, vriendelik, gasvry en altyd reg om te help. As jy kan gaan, gaan gerus, dis heerlik! Iets vir almal om te doen. Rustig,...
Sien meer
Mei 2025
Thealize V
Gesin met tieners
5.0
N Juweel in die bosveld. Ons verblyf was ongelooflik lekker, die plekkie het als wat 'n mens nodig het en soveel meer. Dis voorwaar elke sent werd, 'n...
Sien meer
Apr 2025
Christine V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Ons het baie lekker gekuier en sal weer die Wit Hangmat gebruik.
Feb 2025
Tersia G
5.0
Regverdig 'n herhaal besoek! Heerlike kuierplek vir familie kuiers. Baie goed toegerus en praktiese wenke en toepassing byderhand. Vriendelike gasvrou...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deirdre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • R573, Leeuwkloof Farm, Portion 30, Cullinan, 1002, Gauteng
  • Gaste dink Die Wit Hangmat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 200
R 3 200 R 2 240
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 200
R 3 200 R 2 240
per nag, vir 8 mense
Vanaf R3 200
R 3 200 R 2 240
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
    8 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R573, Leeuwkloof Farm, Portion 30, Cullinan, 1002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d4e95f99c62241b593904fb1a8397191d7dfc52b547dd596a4de21cb576965f3cc1ed671d2c49fe97c4391bb096fe040dbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R2 240 per nag, vir 8 mense 79 5 1 5 R573 Leeuwkloof Farm, Portion 30 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.496490131552 28.505895137787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang