Successfully reported

Die Woestynroos Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.1
Amber W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Very pleasant stay. It was short as we were here for a wedding for 1 night. But it was pleasant. The lady was very kind and showed us our room. Very cute place and feels like you are taken back to olden times, very calm and loved looking at the horses in the morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sian T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Absolutely lovely! We thoroughly enjoyed it. Our stay was perfect!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Very very nice. Excellent, very friendly owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharmane M
1 nag
4.8
Sep 2025

Netjies, skoon, waarde vir geld! Baie dankie. Alles was netjes en skoon en die gasvrou het ons self vroeër laat inkom, want ons was daar naby vir my dogter se troue, so dit het baie gehelp dat ons ons goed in die kamers kon gaan sit, voordat ons die venue moes gaan opmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Warren F
1 nag
4.8
Jan 2025

Perfect for a one night stay. Close to all the major wedding venues. Welcoming host, very peaceful surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Clarissa M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

N goeie nagsrus. Ek sal niks verander nie, die kamer was baie goed uitgelee, genoeg van alles. Sal net 'n ekstra lig in die badkamer sit, 'n mens kan niks sien terwyl jy stort nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Brigitte D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Gerieflik, netjies en skoon, baie oulike plekkie. Heerlik gebly. Vriendelike en behulpsame diens. Plekkie is netjies, skoon en baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda W
1 nag
4.0
Jan 2025

Bekostigbaar met 'n unieke karakter. Anuk was baie vriendelik en behulpsaam. Plaasgevoel-tema. Buitemeubels effens verweer. Gemeenskaplike kombuis kort aandag.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jonelle D
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Jun 2025

Rustig en maklik. Lekker gebly, lekker geslaap, en warm gestort! 'n Rustige koppie koffie in die oggendson met my gesin geniet!

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 241, Swaeltjie Agricultural Holdings, Zwavelpoort, Pretoria, 0060, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1MzAzNzFjLWNlZTktNGNlMi05M2E5LTMwNGMxMWY2ODQ4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 Plot 241, Swaeltjie Agricultural Holdings Zwavelpoort 0060 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.831945365942 28.399040222102
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang