Successfully reported

Die Wynberg werf

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Carina D
1 nag
5.0
Sep 2025

HEEEEEEERLIK!!! BAIE lekke gekuier!! Skoon, netjies en veilig. Presies wat jy nodig het na n lang pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rickus B
1 nag
5.0
Sep 2025

Baie lekker. Ja, sorry, ek het al die beskuit. Maar dit was lekker, DSTV het net nie gewerk nie, maar dit het my nie gepla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Knus en gesellige plekkie. Ons het heerlik gebly. Karel kat het ons mooi opgepas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marié L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Die Wynberg Werf is 'n lieflike blyplek en ons sal weer daar gaan bly. Die eenheid. Ons het baie lekker daar oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes V
1 nag
5.0
Mei 2025

Lekker gerus. Alles was nes geadverteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Seef C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Sal definitief weer daar bly. Die mooiste plekkie in Aberdeen. Die honde en kat so geniet en veral die mooi huise is baie wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie dankie vir jul Wynberg werf vir jou gasvryheid, goudwerd. Baie dankie vir jul Wynberg werf vir jou gasvryheid, wat regtig 'n stukkie goud is in Aberdeen. Rustigheid geniet in hierdie skaapwêreld. Verblyf is afgerond modern en ook van ouer erfstukke. Koffie en beskuit heerlik in die tuin geniet, tussen voëls en honde wat hallo sê. Ete in die dorp, was by Ursula se Kahroo Kitchen naby die bekende NG Kerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edith W
Kort verblyf Saam met vriende
2.4
Mei 2025

Slaap plek was ok. Nee, badkamer uit hoofdslaapkamer. Geen privaatheid in hoofdslaapkamer. Minimum kombuiseetgerei.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Theunis B
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Soos geadverteer, net baie warmer! Dit was 40°C. Gelukkig was die lugreëling reeds aangeskakel toe ons arriveer. 'n Tweede of selfs derde lugreëlaar sal 'n goeie aanwins wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Umelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Noord Street, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37a825dd8f392ae51ba4c158ff4959af8418807a0581ee84072db8b42665951fd40abaf1d27f77edc1d0038c2005b42ec183?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 52 5 1 5 10 Noord Street Aberdeen 6270 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.474034336179 24.063749390085

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang