Successfully reported

Dikbek Se Plek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Marcia B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Ons sal weer kom. Ons 3 dames het baie lekker gebly. Strandfontein het so baie om te bied en met Dikbek se plek as basis vra ons niks meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Peaceful, cozy, stunning views. Lovely house with everything you need in a secluded area with spectacular views. Great host, all our needs met. Reached our expectations and more, definitely recommend. Must visit Fryer's Cove!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-marie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Baie lekker en rustig. Lieflike uitsig. Ons het baie lekker gebly. Sal definitief weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margareth E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustigheid. Dit was baie aangenaam. Dit was baie veilig en die geld werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Baie lekker, mooi omgewing met alles en meer! Heerlik gebly. Alan was baie hulpvaardig en het seker gemaak alles was soos ons verwag het. Skoon, goed versorg, mooi meubels en goeie linne. Sal weer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Uitstekende verblyf en gasheer. Ek bly gereeld in selfsorg-verblyf en Dikbek voldoen aan alle vereistes. Net jammer van die naam! Ons was allesbehalwe dikbek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marinda K
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2025

Fantastiese uitsig effe weg van die besige strand area. Lekker gebly. Huis is goed toegerus. Wasmasjien was baie welkom na 10 dae op die pad. Alles was mooi skoon, behalwe die rooster en driehoek-staander van die binnebraai — dit was grillerig vuil. Ongelukkig het die vereiste van 'n R1000 breekskade-deposito 'n suur smaak gelaat. Nie net is dit 'n ongerief nie, maar die onnodige uitruil van bankbesonderhede laat my ongemaklik voel. Ons het al in baie van die webtuiste se akkommodasies gebly, waarvan baie meer luuks is as Dikbek, en nog nooit so 'n deposito moes betaal nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mike H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2025

Baie geniet, lekker plek. Lekker plek, bietjie oud binne, kan meer doen om die stoep te benut, wat die sterkpunt van die huis is, maar lekker gebly. Strandfontein is wonderlik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Etienne H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Awesome! Die huis met van die mooiste uitsigte van 'Die Hel' ons het 'n wonderlike tyd gehad in die netjiese huis. Ek sal definitief die blyplek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrienne V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Rustig, mooi strand en klonte. Baie lekker gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Alan Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 143

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 2 550
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 550
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 550
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Bamboesweg, Strandfontein, Louis Rood, 8151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d1a7030ed698b0a1ba70ce4fd1d920ea9ae61a7341fe86f13c59c692a0d878c9166a933718990258e82f535235bccf9449c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag, vir 6 mense 44 5 1 5 12 Bamboesweg Strandfontein 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.758350438596 18.224487680396
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang