Successfully reported

Dilisca Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 140 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Maurits P
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Baie netjiese en bekostigbare plekkie. Ek het baie lekker gebly. Plekkie was netjies en skoon en bekostigbaar. Vir seker 'n opsie vir iemand wat net gou vir 'n dag of twee in die Kaap moet wees vir besigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Dilisca Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer, Maurits. Goed gaan! Sakkie en Colett

Dave W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Absolutely fantastic. Amazing! Will recommend to anyone going forward .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Dilisca Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer! Ons waardeer.

Margot S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Fantastic. Very nice, peaceful, neat and tidy. Will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Dilisca Guesthouse
Thank you for your feedback, Margot. We appreciate you taking the time.

Stephan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Vir besigheid. Lekker gebly. Was baie tevrede. Plek was netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Dilisca Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Sakkie en Colett

Tina M
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Dit was heerlik. Baie aangename eienaar. Kamers is stylvol met alles wat mens sou mag nodig kry. Uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Dilisca Guesthouse
Baie dankie vir jul terugvoer, Tina! Dit was so lekker om julle te huisves. Ons hoop om julle weer te sien in die toekoms. Goed gaan! Sakkie en Colett

Melanie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Was rustig en almal was vriendelik. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Dilisca Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit terdee. Groete, Colett en Sakkie

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda R
1 nag
4.8
Aug 2025

Lovely guesthouse and fantastic host. I enjoyed my stay here. The surroundings are peaceful and beautiful. The garden is lovely with quite a few birds. The room was comfortable and clean. The host was very welcoming. Overall, it was a good experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Freek B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Dankie vir goeie diens en vriendelikheid. Ons verblyf was baie aangenaam, die personeel is vriendelik, ons het net ontbyt geniet, en dit was baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Colett
Dilisca Guesthouse
Baie dankie vir jul terugvoer, Freek. Ons waardeer dit opreg. Sakkie en Colett

Sanet N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Goeie waarde vir geld. Ons het die verblyf baie geniet. Dit was netjies en veilig. Die eienaar was baie behulpsaam en vriendelik. Ons sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Dilisca Guesthouse
Baie dankie vir julle terugvoer, Sanet. Ons waardeer dit opreg.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Colett Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 150

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Pioneer Street, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAY5FfDIDKkMshJr4rTOhF8jcT7TOpPp9n555C9EgNwI1GrsJM8U?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 140 5 1 5 2 Pioneer Street Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.834694444444 18.670888888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang