Dio Dell 'Amore
Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Doringkamp Farm Street, Kabeljauws, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 450R1 088 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dio Dell'Amore Gastehuis weerspieël die weelderige elegansie van Toskane en is geleë reg aan die oewer van die Kabeljauwsmond in Jeffreysbaai in die Oos-Kaap.
Dio Dell'Amore bied 6 ruim en suite-kamers met al die luukse geriewe om elke gas se verblyf meer onvergeetlik te maak. Alle kamers is toegerus met lugversorging, TV, hoëspoed-internettoegang, 'n yskassie, koffie- en teeskinkbord en 'n persoonlike kluis. Alle kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, en elke kamer het 'n balkon of patio met pragtige uitsigte.
Daar is 'n volledig gelisensieerde kroeg. Ontspan met 'n glas wyn of 'n skemerkelkie na 'n dag in die pragtige dorp. Geniet die geselskap van ander gaste of jou gashere rondom die kaggel of geniet eenvoudig die strandmeer of die uitsig oor die branderplankryers vanaf die dek met 'n skemerkelkie.
Aktiwiteite soos perdry op die strand, branderplankrylesse of sandplankry. Binne 3 km van Dio Dell'Amore is die Fountains Mall, Jeffreysbaai Gholfklub, Dolphin Beach, Jeffreysbaai Skulpmuseum en vele meer aktiwiteite geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 142
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 1 Doringkamp Farm Street, Kabeljauws, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Dio Dell 'Amore het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Doringkamp Farm Street, Kabeljauws, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang