Successfully reported
+85

Dio Dell 'Amore

Gastehuis
Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Doringkamp Farm Street, Kabeljauws, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 450 R1 088 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dio Dell'Amore Gastehuis weerspieël die weelderige elegansie van Toskane en is reg aan die oewer van die Kabeljauwsmond in Jeffreysbaai in die Oos-Kaap geleë.

Dio Dell'Amore bied 6 ruim en suite-kamers met al die luukse geriewe om elke gas se verblyf by hulle meer onvergeetlik te maak. Alle kamers is toegerus met lugversorging, DSTV, hoëspoed-internettoegang, 'n yskassie, koffie- en teeskinkbord en 'n persoonlike kluis. Al die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, en elke kamer het 'n balkon of patio met pragtige uitsigte.

Daar is 'n volledig gelisensieerde kroeg. Ontspan met 'n glasie wyn of 'n skemerkelkie na 'n dag in die lieflike dorp. Geniet die geselskap van ander gaste of jou gashere om die kaggel of geniet bloot die strandmeer of die breker-uitsig vanaf die Dek met 'n skemerkelkie.

Aktiwiteite soos perdry op die strand, branderplankrylesse of sandplankry. Die Fountains Mall, Jeffreysbaai Gholfklub, Dolfynstrand, Jeffreysbaai Skulpmuseum en vele meer doendinge is binne 3 km vanaf Dio Dell'Amore geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 142 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Rianna B
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is baie luuks, maar ook so huislik. Ammie en haar mensies is baie vriendelik. Fantasties. So tuis gevoel.
Okt 2025
Jacques B
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely lovely. Stay was lovely. Our room was stunning, location was perfect, easy access to many amenities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Elze L
Gesin met tieners
5.0
Home away from home. Dit was baie lekker, skoon en veilig.
Aug 2025
Vernine L
Saam met lewensmaat
5.0
N. Yes, we did, thanks. It was amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Andre V
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Baie aangename verblyf, sal beslis weer oornag as geleentheid dit voordoen. Baie lekker ontbyt gekry. Sal beslis aanbeveel vir toekomstige re...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 142

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 1 Doringkamp Farm Street, Kabeljauws, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Dio Dell 'Amore het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 088
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 088
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 088
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Doringkamp Farm Street, Kabeljauws, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf511f90777dc4a0338138a3b9e0e65e46a04cd76ea2816ff953cc430ea9461f655059c919bbc1282cd495f5dca52a47d1231?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 088 per nag (plek vir 2) 142 5 1 5 1 Doringkamp Farm Street Kabeljauws 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.005375612332 24.925268220901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang