Successfully reported
+22

Dip in, Dip out

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Pellisier Street, Jansen Park, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dip in, Dip out bied moderne akkommodasie, ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende in die hartjie van Boksburg.

Die pragtige woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word vir gerief voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Eetkamertafel met 6 sitplekke verbind die kombuis en sitkamer, waar gaste kan ontspan op gemaklike sitplekke en die muurgemonteerde TV kan geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite kan gaste buitelug-maaltye op die gemeubileerde patio geniet, wat 'n braaiplek insluit. Veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is East Rand Mall 1.2 km weg, ERM Gholfklub is 2.9 km weg, en Korsman Voëlreservaat is 6.9 km weg.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jeanine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • 15 Pellisier Street, Jansen Park, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Gaste dink Dip in, Dip out het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Pellisier Street, Jansen Park, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3755dad759cdf15ecadd449822b2c723735cfc7965e01cafd2fa03f9ee24032fd9467340fe45ed7a77d1c02479da310db3f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 15 Pellisier Street Jansen Park 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.187542127653 28.242288422729

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang