Diphororo Guest House
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1185 Sehudi Street, Unit 4, Mogwase, 0314, Noordwes
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Diphororo Guest House bied B&B en is in die dorpie Mogwase geleë. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar besoeke aan Sun City Resort en Pilanesberg Wildreservaat beplan kan word, wat sowat 25 km ver is.
Verblyf by Diphororo Guest House bied verskeie individueel versierde kamers. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer en beskik oor lugversorging en verwarming, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
'n Stewige Engelse of tradisionele ontbyt is ingesluit en word óf in die eetkamer, óf op die sonnige patio bedien. Die gastehuis bied gratis WiFi-toegang, 'n 24-sitplek-raadsaal om te huur en veilige parkeerplek.
Diphororo Guest House is ook binne 15 km vanaf Pilanesberg Internasionale Lughawe en ongeveer 53 km vanaf Rustenburg se middestad geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Cathrine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 1185 Sehudi Street, Unit 4, Mogwase, 0314, Noordwes
- Gaste dink Diphororo Guest House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1185 Sehudi Street, Unit 4, Mogwase, 0314, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang