Successfully reported
+24

Dirkies Dream Beachfront

  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Flame Crescent, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ons luukse selfsorgwoonstelle is reg op die strand geleë met manjifieke see-uitsigte.

Die woonstelle is volledig toegerus vir selfsorg.

Elke eenheid het sy eie braai met ongerepte see-uitsigte. 4 Woonstelle. Hotelpakket DStv. Toesluit motorhuise. Privaat en beveilig met alarmstelsels. Ongeveer 200 m na Spar, Clicks en restaurante.

Gedurende die spitsvakansieseisoen geld 'n minimum verblyf van 7 dae.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Deidre M
Gesin met tieners
5.0
Dit was die beste vakansie. Direk op die see en die eenheid is goed toegerus. Dit was absoluut fantasties gewees.
Jan 2025
Chantel T
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte wegbreek naweek - julle sien ons beslis weer in 2025! Unieke uitsig, maklike toegang tot strand, vriendelike ontvangs - sal graag die ander e...
Sien meer
Des 2024
John P
Besigheidsreis
5.0
Kan nie anders as om 10 uit 10 te gee. Dirkies Dream se ligging is fantasties. Dis op die strand en Spar is ongeveer 300 m van die eenheid.
Okt 2024
Myn V
Saam met vriende
5.0
Would highly recommend. Fantasties! 10/10 Our host was amazing, the unit was excellent. We have booked again, looking forward to our ne...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Duane H
Besigheidsreis
4.8
Stunning location. Beautiful location right on the beach. Really great hostess that made me feel at home. Walking distance to Nina's re...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sonia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 10 Flame Crescent, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Dirkies Dream Beachfront het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Flame Crescent, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxNzViZjk5LWRjZDItNGEzMi05OGJmLWE0Y2YzYzIwYjM5Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 10 Flame Crescent Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.033830667984 24.932116561377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang