Successfully reported
+43

Disa 23

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Disa Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 566 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Disa 23 is 'n ruim selfsorgvakansiehuis wat gerieflik in die hartjie van Struisbaai geleë is. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n kuswegbreek aangesien die eiendom spog met 'n uitnodigende swembad en is stapafstand vanaf die 14 km lange swemstrand.

Dié dubbelverdieping-eiendom kan 'n maksimum van 10 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers. Die hoofsuite is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer in die kamer met 'n bad en stort. Die ander 4 slaapkamers het ook 'n dubbelbed; net 3 van hulle beskik egter oor 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n bad en 'n stort. Nog 'n bad en stort is beskikbaar in die vyfde badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die ruim leefarea beslaan die grondvlak en beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n eetarea met 'n kaggel en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek. Hierdie grondvlak het ook nog 'n eetarea wat oopmaak na 'n gesellige onthaalruimte met 'n kroeg en 'n ingeboude braai. Boonop het hierdie grondvlak 'n pooltafel.

Op die boonste verdieping is 'n tweede vermaakarea met nog 'n etenstafel, 'n tweede sitkamer met 'n TV wat DStv het en nog 'n ingeboude braai. Die grondvlak lei na 'n uitgestrekte buite-area met 'n plonspoel en 'n draagbare braai. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 79

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 23 Disa Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Disa 23 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 566
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 566
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 6 566
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Disa Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc31ae2d8b481b32ffeee48b28ed499f283e1f6ec3b52ecd8aec295716582aad40033bf729d74958538425ba7cd1f6c3d0b42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 566 per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 23 Disa Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8044605 20.0528525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang