Disa 5 Flat 3 Ground Floor
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Disa Street, Agulhas, 7285, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 200R1 980 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Disa 5 Flat 3 Ground Floor is 'n knus woonstel met 'n privaat ingang op dieselfde perseel as vakansieverblyf wat apart verhuur word. Dit is in die hartjie van Agulhas geleë en is 'n wonderlike opsie vir óf 'n paartjie óf 'n klein gesin.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus is. Daar is ook 2 stapelbeddens en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite het gaste toegang tot gedeelde braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is stapafstand vanaf winkels, restaurante en die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Stapelbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Sanelle Geverifieer
Eiendomme 40
Resensies 79
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 5 Disa Street, Agulhas, 7285, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Disa Street, Agulhas, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang