Successfully reported
+15

Disa 5 Flat 3 Ground Floor

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Disa Street, Agulhas, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 R1 980 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Disa 5 Flat 3 Ground Floor is 'n knus woonstel met 'n privaat ingang op dieselfde eiendom as apart gehuurde vakansieverblyf. Dit is in die hartjie van Agulhas geleë en is 'n wonderlike opsie vir óf 'n paartjie óf 'n klein gesin.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n etenstafel. Dié spasie het ook 2 stapelbeddens en 'n TV met Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is 'n privaat patio met braaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Die ligging van hierdie eiendom is stapafstand vanaf winkels, restaurante en die strand.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

4

2 x Stapelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

2.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
2.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
2.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 79

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 5 Disa Street, Agulhas, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 980
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 980
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 980
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Disa Street, Agulhas, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ac7a1ba54046b9d16bddc20d0875646943b889af2945a591076d8ce821a717c668617d861012ce35a5ff70593b72eb85105?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 980 per nag (plek vir 6) 1 5 1 3 5 Disa Street Agulhas 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8030907 20.0523291

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang