Disa 5 Main House
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Disa Street, Agulhas, 7285, Wes-Kaap
-
Vanaf
R4 377R3 940 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Disa 5 Main House is 'n lieflike selfsorghuis met 'n privaat ingang op dieselfde eiendom as apart gehuurde vakansieverblyf. Dit is in die hartjie van Agulhas geleë en is 'n wonderlike opsie vir vriende en familie.
Dié huis kan altesaam 6 gaste gerieflik akkommodeer en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 dubbelbeddens. 'n Bad, stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof en oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Dié hoofhuis maak oop op 'n onderdakstoep met sitplek en braaigeriewe. Dié huis het ook 'n omheinde patio met 2 piekniektafels, 'n veerpyltjiebord en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Sanelle Geverifieer
Eiendomme 40
Resensies 79
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 5 Disa Street, Agulhas, 7285, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Disa Street, Agulhas, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang