Successfully reported
+14

Disa Lodge

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Long Street, Darling, 7345, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dit is 'n pragtig gerestoureerde Victoriaanse woonhuis en een van die eerste huise gebou in Darling (1890).

Akkommodasie bestaan uit 3 en suite-dubbelkamers - 2 met enkelbeddens en 1 met 'n dubbelbed. Al 3 slaapkamers beskik oor 'n privaat ingang vanaf 'n stoep.

Gaste word aangemoedig om van alle fasiliteite gebruik te maak. Daar is 'n platskerm-TV in die gesamentlike sitkamer. Veilige parkeerplek vir almal. Ruim stoep met ingeboude braai, ideaal om ontbyt te nuttig.

Daar is ook 'n selfsorg-eenheid, toegerus met alle geriewe. Twee beddens in die slaapkamer en 'n dubbel-uittrekslaapbank in die sitkamer. Ingeboude braai op die stoep.

Ons is geleë 300 meter vanaf die hoofstraat met sy interessante winkeltjies. Daar is 'n goed toegeruste SPAR (plaaslike kruidenierswinkel) en 'n eertydse familieslaghuis. Pragtige blomme in die lente. Die Darling blommeskou is 'n moet om te besoek in hierdie tyd. Top-kwaliteit wyn kan geproe word op naby geleë wynplase.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pat Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 22 Long Street, Darling, 7345, Wes-Kaap
  • Gaste dink Disa Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 380
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 380
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Long Street, Darling, 7345, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbxVGjlEr8MbwsBsugnw9AghdjTbeUXrx5qJX6JAMidy1THjlLK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 22 Long Street Darling 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.378428187597 18.376758098602
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang