Successfully reported

Divava Okavango Lodge

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Peter W
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jun 2024

Pragtige lodge op die Kavango. 'n Heerlike lodge. Ietwat aan die duur kant, maar dit is afgelee en verstaanbaar. Diens en kwaliteit van kos kan verbeter word aangesien die prys dit vereis. Kamers is pragtig toegerus met 'n uitstekende ligging langs die rivier. WiFi moet beslis verbeter word. Riviervaart is 'n moet na die Popa Valle, waar jy nie 'n beter piekniek langs die valle kan kry nie! Lieflike gronde rondom die lodge. Beslis die moeite werd as jou begroting dit toelaat. Pragtige plek en baie dinge om te doen.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Iyaloo Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 8 280
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 8 280
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Road C48, Bagani Area Okavango River District Road, West Caprivi, Kavango Oos
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA412b8e61a7edb5f6988f5c2a8958e02a6ac093f4d16794a03b4eeadd1a85ed4dbbbf2347801bc7b57c57764d4eb613629b3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 280 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 Road C48 Bagani Area Okavango River District Road Kavango Oos 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -18.114493549271 21.588144787697
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang